“Meer as 80 moorde word elke dag in Suid-Afrika aangemeld, maar slegs 14,5% daarvan word opgelos. Een van die redes hoekom die skuldigbevindingskoers so skokkend laag is, is weens ʼn yslike agterstand in die prosessering van DNS.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 25 Julie 2023
Is Zuma voortvlugtig? Antwoorde van departement geëis
Die DA meen dit is klaarblyklik dat oudpresident Jacob Zuma ʼn voortvlugtige geword het ná hy sy verblyf in Rusland verleng het.
Waterkrisis verwoes toerisme in KZN
“Die gevolge is verwoestend. Daar is ʼn verbysterende hoeveelheid dae sonder water en ondernemings word genoop om water teen reusagtige bedrae met vragmotors aan te ry.”
Departement ontken betrokkenheid by moord
Robert “Kicks” Varrie het onder geheimsinnige omstandighede gesterf ná hy ondervra is deur aanbieder van die TV-kanaal Moja Love.
Vier sterf in taxigeweld in Port Shepstone
Nog vier persone is na ʼn hospitaal geneem met skietwonde.
Eerste diamante vir De Beers se nuwe myn
’n Myntonnel van $2,2 miljard (ongeveer R38 miljard) het nou byna 11 jaar later begin om sy eerste diamante op te lewer, het De Beers Dinsdag gesê.
Vermoorde Pattinson was steunpilaar
Die gemeenskap van Harrismith in die Vrystaat is geruk deur die moord op Mike Pattinson (67) wat as ’n “steunpilaar van die gemeenskap” bestempel word.
SA’ners (nog) nie op pad ruimte toe
Die moontlikheid dat Suid-Afrikaners ʼn teenwoordigheid op die Internasionale Ruimtestasie (IRS) kan hê, is dalk nie so vergesog nie.
Toekoms van hoop wink vir jong Midde-Oosterse gelowige
“Ek het weer nuwe hoop vir die toekoms.”
Verstaan die staatsoliefondsheffing
Die oomblik as hierdie poel droogloop, word die staatsoliefondsheffing ingestel, met ander woorde to wipe the slate clean.
Super Schoenmaker swem silwer los
Oudergewoonte is ondersteuners met ʼn groot Tatjana Schoenmaker-glimlag beloon toe sy omdraai en haar tyd (1:05.84) op die groot skerm sien.
Riviermond by Jefferysbaai gesluit oor E. coli in water
Bornman sê die Seekoei-riviermond funksioneer al geruime tyd nie meer behoorlik nie omdat menslike besoedelingsaktiwiteite tot ʼn verandering in die natuurlike ekologiese funksie van die riviermond lei.
ToekomsVenster: ’n Veilige skuiling
Loof die Here daarvoor.
Amerikaanse Meesterstrofee het Rory se naam op
“Ek het die gevoel dat Rory aanstaande jaar die Meesters gaan wen. Hy is eenvoudig té goed om nie sukses te behaal nie. Dit is net ʼn kwessie van tyd voordat alles bymekaar kom en hy vir die res van die deelnemers weghardloop.”
Noord-Kaap-streek bring nuwe lewe in landbou-opleiding
Die praktiese ondervinding wat studente opdoen help hulle om te groei en te ontwikkel as toekomstige landboupraktisyns.
Wyle ds. Liezel se man ‘beseer’ in ongeluk wat twee eis
Drie maande ná ʼn noodlottige ongeluk in die Vrystaat, is dit steeds onduidelik of Werner de Jager, wewenaar van die vermoorde ds. Liezel de Jager, strafregtelik vervolg gaan word vir sy beweerde aandeel in die ongeluk.
ʼn Landbou-oplossing vir vastestowwe en stoffiltrering
Die skroefpers skei vaste stowwe van vloeistowwe waar die vloeistowwe vir biogas en of bemesting deur ‘n sentrale spilbesproeiingstelsel gebruik kan word.
Wat jou kar se kleur van jou sê
Die kleur van jou motor kan baie oor jou persoonlikheid verklap.
Regering moet ‘SA eerste stel’ by Brics-beraad
Business Leadership South Africa het ʼn beroep op die regering gedoen om Suid-Afrika se belange “strategies” by die Brics-beraad te verteenwoordig en dit te benader uit ʼn oogpunt van kwessies wat Suid-Afrika in die geheel uiteindelik sal baat.
’n Paar Bomb Squad-lede in opdrafspan!
Spelers soos Malcolm Marx, Grant Williams, Kurt-Lee Arendse en Manie Libbok is in die Springbokke se opdrafspan, terwyl Duane Vermeulen die kapteinskapleisels sal vasvat.