Teen Donderdagaand is 585 nuwe Covid-19-gevalle aangemeld.
Alles vir Vrydag 19 November 2021
Gedagte vir die dag: ’n Driepoot-geloof sal altyd sterk staan
In julle harte moet daar net heilige eerbied wees vir Christus die Here. Wees altyd gereed om ’n antwoord te gee aan elkeen wat van julle ’n verduideliking eis oor die hoop wat in julle lewe. Maar doen dit met beskeidenheid en met eerbied vir God. (1 Petrus 3:15-16, Bybel in Afrikaans, 1983/1992)