Die aantal gevalle van masels in die Groter Sekhukhune-distrik in Limpopo het sedert Donderdag tot 11 toegeneem.
Lees meerAlles vir Saterdag 29 Oktober 2022
Blydskap vir Stormers op Ellispark
Die Stormers het ’n aksiebelaaide plaaslike derbywedstryd teen die Lions met ’n terugvegpoging in die tweede helfte beklink.
G’n rede om kameelperde te vrees – kenners
Die onlangse aanval op Nicole Panos en haar twee jong kinders was “absoluut uitsonderlik”, sê ’n dierekenner.
Soektog ná tiener in see verdwyn
Die soektog het Vrydagaand begin en was teen Saterdagmiddag steeds aan die gang.
Ses sterf in ongeluk in Wes-Kaap
“Die bestuurder van die vragmotor beweer die motor het reg van voor in hom vasgery.”
Hollywood: Kanye West in die sop; Prins Harry-boek eersdaags op die rak
“Ek het probeer dink aan hoe dit sou voel as ek nou vir hulle kon sing en vir hulle kon sê hoeveel ek na hulle verlang.”
Toetsrugby: All Blacks val byna vas teen Japan
Die All Blacks het Saterdagoggend in Tokio ’n paar benoude oomblikke beleef voordat hulle Japan met 38-31 in hul eenmalige toetswedstryd kon troef.\
Brand op Tafelberg versprei
Die brand was teen 12:45 nog nie in bedwang gebring nie en het verder versprei.
Staatsamptenare dreig met staking
“As vakbonde moet ons hande vat om die houding en die nieuliberale beleid van die werkgewer, wat besuinigingsmaatreëls ingestel het – wat op staatsamptenare en die werkersklas gerig is – te beveg.”
Springbokspan: Wie is die gelukkiges?
Wanneer ʼn Springbokspan gekies word, sal daar altyd om die braaivleisvuur daaroor gestry word.
Amerikaanse speaker se man in huis aangeval
Paul Pelosi (82) is “by die huis aangeval deur ʼn aanvaller wat met geweld opgetree het en sy lewe bedreig het terwyl hy geëis het om die speaker te sien”.
Gholf: DeChambeau dink nie te veel van Louis-hulle
“Gegewe die beserings (Grace se maagspierbesering) wat hulle gehad het en die feit dat ek my 4-yster verder geslaan het as sy (Oosthuizense ) se no. 1-stok in Jeddah, glo ek ons het ʼn goeie kans.”
Alle oë op matrieks te midde van beurtkrag
Kenners voorspel die ware impak van Covid-19 sal in vanjaar se uitslae sigbaar word.
Baanbreker-rocker Jerry Lee Lewis sterf
Lewis, bekend vir sy blonde haarlokke, hamerende klavieraanslag en energieke verhoogpersoonlikheid, is aan natuurlike oorsake dood.
Jaareindtoer: Bokke in spervuur
Die toetswedstryde teen Ierland, Frankryk, Italië en Engeland sal die ideale kleedrepetsie wees vir dit wat op die Springbokke wag.
Cele: Veiligheidsmaatreëls is getref vir dié naweek
Soveel as 48 000 mense sal na verwagting in die Moses Mabhida-stadion in Durban byeenkom waar pres. Cyril Ramaphosa ʼn sertifikaat van erkenning aan die Zoeloe-koning, Misuzulu Zulu Zwelithini, sal oorhandig.
Jeugpastoor (26) wen ‘SterStatus’: ‘Die Here het my gelei’
“Ek werk al die afgelope sewe jaar met die ‘toughest crowd’ – tieners – en om hulle geestelik te lei het vaardighede ontwikkel wat my toegerus het om uit te staan in die kompetisie.”
Slegte nuus vir motoriste
Die prys van diesel styg met R1,43 per liter.
Steengroef in Birdstraat jare reeds omstrede
Inwoners kla die omheining om die steengroef waarin Leila Lees en Ethan Kirkland se motor verlede week beland het, sou nie eens ʼn fiets kon uithou nie.
Gedagte vir die dag: Danksegging
Gaan sy poorte in met dankliedere, sy hofsaal met lofgesange. Dank Hom en prys sy Naam. (Psalm 100:4)