Fernando Alonso kan weer F1 – va va voom saam met Renault kry.
Alles vir Woensdag 8 Julie 2020
‘FroueVonds’: Pasgetroud, toe tref Covid-19-pandemie
Ek het net nog ’n keer besef dat die gejaagde lewe wat ons dikwels lei, nie die waarde tot ons lewe toevoeg wat ons dink dit sou nie. Inteendeel, dit laat die fokus op onsself val en maak ons leeg en afgestomp vir die mense rondom ons.
Gedig: Die vliegenier
Hy ken die wolke bo die wêreldsome en die bane van die môrewind; hy ken die dun draad van die glans-riviere wat vlak en verte fyn verbind …
Dis-Chem wil appelleer teen boete oor duur gesigmaskers
“Ons benadruk weer dat Dis-Chem nie buitensporige pryse vir gesigmaskers gevra het nie.”
Man wat tienermeisie glo vermoor, laat vaar borgtogaansoek
Buite die hof het gemeenskapslede Mzingeli se kop geëis.
Annelien se kombuis: Eend oor die kole
“Die vleis is sag en dieper in kleur, met ʼn soet en vars smaak.”
‘Kospakkie is soos ’n Kersgeskenk’
“Vir my is dit die ergste om nie die kinders te sien nie. Ons bied vir baie van hulle ʼn plek waar hulle vry en veilig kan voel, en gevoed word. Hier kan ons hulle monitor vir gedragsveranderinge en dan dadelik ingryp. Maar nou, met die inperking, kan ons nie.”
Haatspraak op sosiale media mag nie ‘aanvaarde norm’ word
Die VF Plus sê hy is lankal reeds bekommerd oor die president se stilswye en die gebrek aan optrede aan regeringskant oor die euwel van plaasaanvalle.
Duidelikheid oor inhegtenisnemings weens afsonderingsregulasies gevra
Die organisasie sê die onduidelikheid kan lei tot konflik en onregmatige inhegtenisnemings wat vermy moet word.
Wrak, slagoffer uit Harties-dam gehaal
Dit is onduidelik presies wanneer die voertuig in die water beland het.
Covid-19-statistieke: Derde van gevalle nou in Gauteng
Nog 192 sterftes is aangemeld, 75 daarvan in Gauteng.
Gedagte vir die dag: Leef vir Christus
Vir my is die lewe Christus, en die sterwe wins. (Filippense 1:21)