Die verdagtes, een van hulle die werknemer van ʼn kontrakteur by die Medupi-kragstasie, sal Maandag in die hof verskyn.
Lees meerAlles vir Vrydag 16 Junie 2023
Immergroen Pienaar begin teen Bulle
Hy mag dalk reeds in Maart sy 39ste verjaardag gevier het, maar die Blou Bulle sal steeds vir die Cheetahs se Ruan Pienaar moet lig loop – veral wanneer ʼn plek in die Curriebeker-eindstryd op die spel is.
Twee vas wat glo peperduur omskakelaars by myn buit
Een van die verdagtes is ʼn werknemer by die myn waar die omskakelaars glo gesteel is.
Gestremdes steeds ‘gemarginaliseerde groep’
Ondanks wetgewing wat dié mense beskerm het hulle steeds swak toegang tot basiese dienste en voer hulle daagliks ʼn stryd om bystand te kry.
ToekomsVenster: Vertrou weer en weer op Hom
Die digter sê dit so mooi: “Die dag as ek bang word, vertrou ek net op U. Dit is wonderlik dat die Here ons nie verguis en slegsê as ons bang word nie”.
Groot brand by Koedoespoort-substasie
“Sodra ons die skade geassesseer het, sal ons ʼn geloofwaardige tydlyn kan gee van wanneer kragtoevoer herstel sal word.”
Pous uit hospitaal ontslaan; sterk goed aan
“Ek lewe nog,” het pous Franciskus geskerts toe hy ná nege dae in ʼn rolstoel by die Gemelli-hospitaal uitgestoot is.
Nienaber tevrede met oefenkampvordering
“Dit is lekker om te sien hoe vasberade die spelers is om in die Rugbykampioenskap te speel en sodoende ʼn kleim vir ʼn plek in die Wêreldbeker-groep af te steek.”
Ouma, jong kinders in Piet Retief vermoor
ʼn Vyfde persoon is beseer en word in die hospitaal behandel.
Luister: kykNET Buite Ekspo maak binnekort sy binnelandse draai
Marius Opperman, organiseerder van dié ekspo, gee ook raak vir buitelug-liefhebbers wat hul kampeerreis wil begin, maar nie weet waar om met hul aankope te begin nie.
#JongStemme: Skep saam hoop vir die toekoms op Jeugdag
Leandry Smith, die junior burgemeester van Tshwane en ʼn leerder aan Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, het ʼn spesiale boodskap vir die jeug opgeneem om Jeugdag te vier.
Elrigh in Bulle se opdrafspan
Elrigh Louw is verlede week teen die Cheetahs met ʼn rooi kaart van die veld gestuur, maar ʼn tugverhoor het dié besluit intussen herroep.
Ramaphosa veilig in Oekraïne ondanks drama op Poolse lughawe
Bykomende veiligheidspersoneel en joernaliste was ure lank in ʼn vliegtuig op ʼn lughawe is Warschau, Pole, gestrand weens drama oor onder meer vuurwapenpermitte.
Drie kure uit jou tuin wat griep, verkoue kan vasvat
Geen tuisapteek is heeltemal volledig sonder hierdie kruiemedisyne uit jou eie tuin nie. Maak dit self en trap jou gesin se griep- en verkouesimptome hierdie winter sommer ekstra vinnig vas.
Ford, trots Suid-Afrikaans…
Toe ek ʼn jong lat was sou ek met enige mens gestry het dat Ford ʼn Suid-Afrikaanse handelsmerk is. Hoe sê die manne, een liter brandewyn – twee liter Coke en ʼn drie liter Ford…?
Net ’n ma: ’n Pa kan nie ’n ma wees nie, maar hy kan dáár wees
Want dit is wat hulle gaan onthou: My pappa was dáár, hy het my snaaks aangetrek, hy het my tas gebring en hy het saam met my boek gelees.
Jeugdag: ‘Verskuif fokus na vroeë kinderontwikkeling’
“Die land kan nie hoop op ʼn beter uitkoms in kinders se tienerjare as daar nie vanaf geboorte aandag aan hul ontwikkeling gegee word nie.”
Hoe om reg aan te trek: 10 reëls waarvan elke man moet weet
Hier is ʼn paar aantrek-reëls vir mans wat die toets van tyd deurstaan het.
Video: Willie Spies, skoolhoofde agter tralies vir ʼn dag
ʼn Omroeper, ʼn prokureur en verskeie skoolhoofde het Donderdag agter tralies deurgebring, maar om ál die regte redes.
Amerikaanse Ope: Spelers teken rekordtellings op eerste dag aan
Die vorige Ope-rekord van 63 is in 1973 op Oakmond deur Johnny Miller opgestel toe hy die prestasie in die vierde en laaste ronde behaal het om die titel met een hou in te oes.