Die uitslag was nooit in die gedrang nie, want Connacht sou nie in die hitte die Bulls se monster-pak kon baasraak nie.
Lees meerAlles vir Saterdag 25 November 2023
Foto’s: Plett en plesier langs die sonskynkus
Die roete beloof son, suikersand-strande, inheemse woude, wêreldgehalte restaurante, paleise teen die heuwels, en mense so reg uit ʼn Instagram-selfie.
Maroela Media se joernaliste beloon vir puik werk
“Vir my is die heel belangrikste vrug op die werk van die afgelope jaar wanneer ek met mense buite Maroela gesels en hoor dat hulle Maroela sien as ʼn mediahuis wat optree met integriteit en etiek; ʼn mediahuis wat werklik ons Christelike fondamente uitleef.”
VRK-reeks: Lions rooiwarm in hitte teen Zebre
Nadat die Lions, Bulls, Stormers en die Sharks die afgelope maand of wat op koue wintersaande in koue reënerige Europese toestande moes speel en aanpas, is dit nou die Europeërs se beurt.
Verdagte twee jaar later vas vir ds. Liezel-moord
ʼn Verdagte is vroeër die week in hegtenis geneem in verband met die moord op ds. Liezel de Jager.
KSA gaan o. 19-kaptein se Israel-uitlatings bespreek
Krieket Suid-Afrika se raad sal na verwagting oor die naweek vergader oor Suid-Afrika se o. 19-krieketkaptein, David Teeger, se Israel-uitlatings.
Hollywood: K-Pop-sterre kuier in koningshuis; sanger, akteur aangekla van seksuele misdrywe
In vandeesweek se nuus uit Hollywood word Jamie Foxx, Cuba Gooding Jr. en Guns N’ Roses se hoofsanger, Axl Rose, van seksuele aanranding aangekla.
June het Oscar vergewe, maar glo hom steeds nie
“Ek en Barry het groot drome vir Reeva gehad. Van ʼn baie jong ouderdom af het sy die vermoë gehad om ʼn vertrek met haar teenwoordigheid te verlig.”
Sentrum vir begaafde leerders in Swartland beplan
Ouers van intellektueel begaafde leerders verstaan dat dié kinders dikwels deur die skoolstelsel in die steek gelaat word. Hulle wil nou dié kinders help om hul volle potensiaal te bereik.
Milei en die uitdagings van demokrasie
Sou Milei se radikale ekonomiese voorstelle slaag, kan daar oor vier of vyf jaar van die Argentynse wonderwerk gepraat word.
Polisieman waarsku ouers teen ‘seksuele roofdiere’
Bezuidenhout rig dié waarskuwing nadat hy en sy span betrokke was by die inhegtenisneming en suksesvolle vervolging van die 36-jarige Mario Guisti nadat hy op 1 010 aanklagte skuldig bevind is.
Dokkie bekyk geslagsgeweld vanuit manlike perspektief
Die aktrise Natasha Sutherland het die regie vir die dokumentêr, “That’s What She Said – A Social Inquiry”, behartig.
‘Moeilike en maklike vrae’ in tweede rek-vraestel
“Daar was enkele klein vangplekkies wat ek glo baie sou uitvang, maar steeds ʼn regverdige vraestel en op standaard.”
Kyk: Nog ʼn seldsame olifant-tweeling in Kenia gebore
Tweelinge maak net sowat 1% van olifantgeboortes uit.
Goue jare wink vir dié fikse egpaar
Johan en Makkie Gouws het met topvertonings by die afgelope Afrika-kampioenskap vir meestersatlete in Pretoria vorendag gekom.
Willie gereed vir Bulls-buiging
“Ek is nie ʼn speler wat in my dop gaan kruip bloot omdat ek bang is oor wat mense ná ʼn wedstryd gaan sê nie,” het Willie le Roux gesê.
Uitgewer steun De Ruyter ná oud-Eskom-hoë met regsaksie dreig
“Ons glo dat die boek die openbare belang dien, aangesien alle Suid-Afrikaners die reg het om die waarheid te weet oor hoe Eskom bestuur is.”
Stormers trap klei teen Cardiff
Die Stormers kon laas op 28 Oktober ʼn wedstryd in die Verenigde Rugbykampioenskap wen.
Skole kan nie ‘Afrikaner-kultuur, wit oppergesag’ bewaar nie
“Om onafhanklike skole te stig om Afrikaner-kultuur en wit oppergesag te bewaar weens weerstand teen integrasie is reaksionêr en teenprogressief.”
Beste sportskole vir meisies ook bekend
Afrikaanse topskole soos Paarl Gimnasium en Afrikaans Hoër Meisieskool in Pretoria is ook op dié lys.