Die 22-jarige Nikhil Rama het ʼn paar jaar gelede begin gholf speel omdat hy soos ʼn buitestander gevoel het wanneer hy saam met sy pa, ooms en nefies gestap het wanneer hulle gholf gespeel het.
Alles vir Saterdag 25 November 2023
Ouer onderwyserskorps laat gou reuseleemte
’n Verslag wys meer as die helfte van die land se onderwysers sal moontlik tussen 2022 en 2035 aftree.
ANC kyk weer op sy neus oor skuld vir baniere
Die ANC se pogings om ʼn betaling van meer as R102 miljoen aan ʼn bemarkingsmaatskappy te ontduik vir baniere wat hy vir die regerende party gemaak het vir die 2019-verkiesing, het weereens misluk.
Israel-Hamas-konflik: Eerste gyselaars vrygelaat
Gewapende en gemaskerde Hamas-vegters het Vrydag ʼn eerste vlaag gyselaars bevry in ruil vir Palestynse gevangenes.
Oscar-parool: Dié voorwaardes sal geld
Oscar Pistorius sal ook voor sy vrylating programme moet volg vir sy integrasie terug in die samelewing.
Gedagte vir die dag: Vrees versus geloof
“Vertrou My net” (Markus 5:36).