Die vyf mans en ʼn vrou is almal op die toneel dood verklaar.
Alles vir Maandag 28 November 2022
Gedagte vir die dag: Dis in jou wortels
“Aangesien julle dan Christus Jesus as Here aangeneem het, moet julle in verbondenheid met Hom lewe, in Hom gewortel en op Hom gebou, vas in die geloof soos julle geleer is, en met dankbaarheid vervul.” (Kolossense 2:6-7 – AFR83)