Die GCTWF beraam dat sowat 55 miljard liter water – genoeg water vir Kaapstad vir ongeveer twee maande – elke jaar verlore gaan weens uitheemse plante.
Lees meerAlles vir Maandag 12 Februarie 2024
VSA wil sy rug op SA keer weens ANC se ‘vyandige’ optrede
“Die rooi ligte flikker nie meer net oor Suid-Afrika se antagonistiese verhouding en uittartende houding teenoor die Weste en Amerika in die besonder nie. Dit brand helder rooi.”
Tronk toe met POF-bedrieërs
Die beskuldigdes het nie self die eise ingedien nie, maar mense gewerf wat die eise namens hulle kon indien.”
Sperdatum kruip nader vir kommentaar oor Spioenasiewet
“Alhoewel die hersiene weergawe nie meer spesifiek verwysing maak na kerke, godsdienstige organisasies of niewinsgerigte organisasies nie, is die geloofsgemeenskap veral besorg dat die nuwe uitgebreide definisies dit steeds insluit.”
Eskom-kragsentrales ‘besig om vanself af te skakel’
“Die skielike afname in kragopwekkingskapasiteit sedert Ramaphosa sy ongeloofwaardige staatsrede gelewer het tot die aankondiging van fase 6-beurtkrag ʼn paar ure later, is ʼn gevolg van kragsentrales wat die einde van hul bestaan bereik het en nie bo hul huidige beperking gedruk kan word nie.”
Geen borgtog vir Groblersdal-twee
Devon Hofmeyr, Willem Petzer en Tewie Wessels het Maandag saam in die distrikshof in Groblersdal, Limpopo, op aanklagte van openbare geweld verskyn. Terwyl hulle borgtogaansoek begin het is dié van Piet Groenewald en Stephan Greeff van die hand gewys.
‘Harry Potter’ ná 10 jaar weer in Afrikaans gedruk
“Daar is ʼn heel nuwe generasie van boekwurms op wie daar ure lange Afrikaanse leesplesier wag.”
Wat gebeur wanneer koning Charles III sterf?
Die kodenaam wat deesdae op mense se lippe is, is “Operation Menai Bridge”, wat in werking gestel sal word, sou koning Charles III sterf.
ToekomsVenster: Die son vat dooierus op die horison
Kom Son van geregtigheid, ek buig voor U, Heer.
Geniet geurige boeretroos met Pa Wessel se koffiesak
Hierdie koffiesak-koffiefilter is perfek vir gebruik by die huis, wanneer jy reis of selfs ʼn heerlike pot koffie op die kampvuur.
Nelspruit-boer verskeie kere op plaas geskiet
Aanvallers het Sondag met die boer se bakkie tot by ’n grensdraad gery voordat hulle vermoedelik te voet op die vlug geslaan het.
Maroela Media-matriekafskeidgids: Kapselwenke om geld én moeite te spaar
“Tydlose eenvoud” is volgens Maretha Garnham, ʼn haarkapper en saloneienaar, aan die orde van die dag wanneer dit by hedendaagse matriekafskeide kom.
Effense verligting in beurtkrag verwag
Suid-Afrikaners het die afgelope paar dae weer swaar onder hoë fases van beurtkrag gebuk gegaan.
Geen uitkomkans meer vir ANC oor kaderontplooiingsdokumente
“Die ANC moet nou die geheime openbaar wat hy skynbaar so desperaat is om weg te steek.”
Luister: Franja, Ruan sing oor liefde vir SA
“Dis ʼn voorreg om so ʼn groot projek saam met jou sussie te kan aanpak. Ek dink nie baie mense kry die voorreg om as familie so te kan saamwerk nie en ons verstaan mekaar so goed.”
Tshwane stel ambisieuse finansiële doelwit
Burgemeester Cilliers Brink sê daar is eenvoudig géén ander manier om die nodige hulpbronne te ontsluit en prestasie te bevorder nie.
Resep: Wortelkoek
Wie kan dan nou nee sê vir ʼn heerlike stukkie wortelkoek?
Verskeie brande op Paarlse plase gestig
Nagenoeg ses brande is verlede week op verskeie plase in die omgewing van Klein Drakenstein by die Paarl gestig.
Hofmeyr, Petzer in hof weens ‘openbare geweld’
Tewie Wessels, Devon Hofmeyr en Willem Petzer het al drie vroegoggend al met hul tasse aangemeld by die polisiekantoor waar hulle toe in hegtenis geneem is.
Vermeende lede van kapingsindikaat vasgetrek
“Tydens ʼn voorlopige ondersoek is boodskappe oor die kapings en aflaaiplekke van vragmotors op die verdagte se selfoon gevind.”