“Mimi het Afrikaans gebly en haar voete op die grond gehou. Sy versinnebeeld wat elkeen van ons droom om te wees.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 29 November 2022
Aitsas 2022: En die wenners is…
Twee spesiale kategorieë vir die suksesvolste Afrikaanse liedjie deur ʼn mans- sowel as ʼn vrouekunstenaar is ook aangekondig.
Nog twee vas ná moord op metropolisiebeampte
Konst. Mike Mtsweni is verlede maand gekaap, vermoor en beroof.
Jong boer dood op plaas gekry
“Hy was so liefdevol, en dis steeds vir ons baie onwerklik. Ons harte is gebreek.”
Twee kinders verdrink by Durbanse hotel
In ʼn afsonderlike voorval het ʼn 35-jarige vrou in die see by Mosselbaai in die Wes-Kaap verdrink.
Janusz Walus met skerp voorwerp gesteek
Walus is na bewering deur ʼn ander gevangene aangeval.
Borgtog vir vermeende Eskom-saboteur
Die voorval het Eskom meer as R1 miljoen gekos en tot verdere beurtkrag gelei.
ToekomsVenster: Jy hoef nie noot te kan hou
Die digter sê: “Sing ʼn nuwe lied”.
TLU SA-bestuurder in hospitaal ná hartaanval
Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, is in ʼn intensiewesorgeenheid opgeneem na ’n hartaanval.
Ongeluk op N4 eis ses van Sibanye Stillwater
Die oorledenes is intussen geïdentifiseer as werknemers van Sibanye Stillwater. Hulle was ook almal lede van NUM.
Barto raak ‘impulsief’ in dié week se Top-20
Barto se jongste enkelsnit, “Impulsief”, sal sommer vinnig die voete laat jeuk.
Man dink dis 1993 ná hy uit koma ontwaak
Hy het sy vrou van 37 jaar sommer weer die jawoord gevra.
Werkloosheidsyfer daal met volle persentasiepunt
Sowat 204 000 nuwe werksgeleenthede is tussen Julie en September vanjaar in Suid-Afrika geskep.
‘Ons trane sal jou landerye water gee’
“Willem het dit reggekry om die wêreld weer op sy knieë te bring en weer bewus te raak van God.”
Wenners: Idiome sorg vir groot vermaak
Twee Maroela Media-lesers het die geleentheid gehad om elkeen ʼn Idiomepret-bordspeletjie te wen en die wenner van die eerste prys ontvang ook ʼn eksemplaar van Met een voet in die Bybel.
SA blink uit met digitale vaardighede
“Suid-Afrika se toekomsgerigte digitale vaardighede is vergelykbaar met dié van topkandidate van Brasilië, Rusland, Indië en China”
Hannah Cornelius se pa ‘terminaal siek’
Willem Cornelius het minder as ’n jaar ná sy dogter se moord ook sy vrou aan die dood afgestaan.
Onderwysers hier is raad vir uitputting, uitbranding
Onderwysers in Suid-Afrika word toenemend blootgestel aan uitbranding weens die hoë eise wat aan hulle gestel word.
Tiger al weer beseer
Volgens betroubare inligting het Woods die laaste weke so hard soos ooit geoefen om vir vandeesweek se Hero-toernooi gereed te wees.
Grafika: Dié items in kosmandjie al duurder
Die prys van uie het bykans verdubbel sedert ʼn jaar gelede, terwyl wortels, brood en selfs appelkooskonfyt noemenswaardige prysstygings ondervind het.