Meer as 46 verdagtes is reeds in hegtenis geneem nadat hulle glo die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) se tydelike Covid-19-verligtingskema (Ters) bedrieg het.
Alles vir Dinsdag 29 November 2022
Wêreld se grootste aktiewe vulkaan begin uitbars
Die wêreld se grootste aktiewe vulkaan het Maandag vir die eerste keer in 40 jaar uitgebars.
Gedagte vir die dag: Hy maak berge paaie
“Ek sal al my berge paaie maak, al my grootpaaie sal sonder opdraandes wees.” (Jesaja 49:11 – AFR83)