Die Proteas het so byna oor ʼn paar van die laaste hekkies net vóór die wenstreep gestruikel, maar hulle het steeds vir Indië met vyf paaltjies op St. Georgepark geklop.
Lees meerAlles vir Dinsdag 12 Desember 2023
Baba-sebra soek ‘n naam
Jy kom in aanmerking vir twee nagte se verblyf by die Rietvlei-natuurreservaat in Pretoria indien jou naam vir die sebra as wenner aangewys word.
Herrie oor Zara se ‘Gaza-advertensies’
“Sommige klante het in die foto’s iets gesien wat baie ver verwyderd is van die bedoeling wat ons daarmee gehad het toe dit geskep is.”
‘Kosmos-skieter’ laat vaar aansoek om borgtog
Paul Prinsloo, wat van die dubbele moord op sy vrou en stiefdogter beskuldig word, het Dinsdag sy aansoek om borgtog laat vaar.
Poskantoor-reddingsplan ‘op sand gebou’
“Sapo se kans op oorlewing is nou selfs meer kommerwekkend.”
Groot kommer oor Gauteng se reuseskuld aan Eskom
“Die ophoping van skuld plaas nie net ʼn druk op Eskom se finansiële stabiliteit nie, maar bedreig ook die betroubaarheid van elektrisiteitsvoorsiening regdeur die provinsie.”
Opknapwerk aan ikoniese Muizenberg-strandhokkies afgehandel
Die ikoniese huisies op Muizenbergstrand lyk opnuut weer spoggerig ná die Kaapse metro se opknappingsprojek afgehandel is.
Vrou kritiek ná hond haar aanval
Paramedici is Dinsdagmiddag net ná 15:00 na die toneel in Malvern, wes van Durban, ontbied.
Diereskuiling tydelik gesluit weens oorvol hokke
Aannemings het sedert verlede jaar met 40% afgeneem terwyl al meer diere – veral honde – by die Tears-skuiling in Kaapstad afgelaai word.
‘Wonderman van Winterton’ praat oor wonderwerk dat hy leef
Mense noem hom ‘die wonderman van Winterton’ omdat hy al soveel beserings opgedoen het, maar steeds lewend van noodlottige ongelukke weggestap het. Die mense noem hom ook ‘Iron man’, óf ‘ysterman’ óf ‘man van staal’, omdat hy letterlik so baie staal in sy liggaam het.
Brad Binder trou
“’n Dag wat ons vir die res van ons lewens sal onthou.”
Regering gryp in met akkreditasie van mediese graad
Die Walter Sisulu‑Universiteit in Oos‑Londen se akkreditasie van die meestergraad in medisyne sloer nou al amper twee jaar lank, met drastiese gevolge vir mediese studente wat wil spesialiseer sowel as die gesondheidstelsel.
ToekomsVenster: Kom lewend in die ewigheid aan
Jesus, die Christuskind van Kersfees, het ʼn pad van vernedering en uiteindelik die dood geloop sodat ons “lewend, veilig, behoue en bloed-gewas” aan die “anderkant” sal aankom.
Wen ʼn geskenkpak van Caribbeantan
Dié reeks bekostigbare selfverbruiner-versorgingsprodukte bied ʼn vlekkelose verbruining wat lank sal hou en nie enige strepe op jou vel maak nie.
Boete vir korrupte verkeersman ‘lagwekkend’
ʼn Verkeersbeampte van Upington is ʼn boete van R10 000 opgelê, betaalbaar in maandelikse paaiemente, nadat hy aan korrupsie skuldig bevind is. Die hooggeregshof het dié straf aansienlik verhoog en gesê die boete, vir ʼn man wat boonop nie eens sy werk ná die oortreding kwyt was nie, is belaglik.
Stem en wen: Help kies Maroela se Lentebruid
Stem vir jou gunsteling uit ons top-10 finaliste vir Maroela se Lentebruid en staan die kans om ‘n Caribbeantan-geskenkpak te wen!
Liggaam van vermiste maatskaplike werker gevind
Jessica Michael (28) is ʼn week gelede as vermis aangemeld nadat sy haar babadogtertjie afgelaai het, maar nooit by die werk opgedaag het nie.
Spaanse tennissterre in ‘The Netflix Slam’
Rafael Nadal en Carlos Alcaraz sal op 3 Maart in ʼn vertoonwedstryd in Las Vegas speel wat deur Netflix aangebied word.
Foto’s: Desember langs die gragte voel soos ‘regte’ Kersfees
“Vanjaar verruil ek my Kersfees op die plaas in die Vrystaat vir Amsterdam in Nederland. En dit voel reeds soos Kersfees hier langs die gragte,” skryf Maroela Media se verslaggewer Tania Heyns uit Amsterdam.
NGV: Discovery en kie ‘moet ruggraat kry’
Dr. Dirk Hermann meen Discovery se plan om “konstruktief” met die regering oor die beoogde Nasionale Gesondheidsversekering te “praat” is sinneloos.