Die 38 m hoë boom word as ʼn baken van hoop vir die land én kontinent beskryf.
Alles vir Dinsdag 12 Desember 2023
Hier is Maroela Media se gewildste resep-video’s vir 2023
Geniet Maroela Media se vyf gewildste resep-video’s saam met ons.
Regering wil nuwe kernkragsentrale bou
Die beplande kernkrag is egter geen korttermynoplossing nie, aangesien die eerste van die nuwe eenhede waarskynlik eers teen 2032 of 2033 in werking sal tree.
Hopelik reën dit ook sesse op St. Georgepark
Aiden Markram is aan die stuur van ʼn jong Protea-groep wat opkomende spelers soos Matthew Breetzke, Nandré Burger en Donovan Ferreira insluit.
Luister: Martin Bester skop vakansie af met Afrikaanse somersnit
“Ons sien dit oral in die klein plekkies waar ons reis vir vertonings, en een ding wat ongetwyfeld uitstaan, is hoe gehore op Afrikaanse popmusiek reageer.”
Goue oues binnekort in Orlando te sien
Tiger Woods, Retief Goosen en Nick Price is van die voormalige no. 1-spelers in die wêreld wat vandeesweek in Orlando in Florida in die jaarlikse PNC-kampioenskap in aksie is.
Vervaardiger van Fortnite wen regstryd teen Google
Epic Games het Google en Apple in 2020 gedagvaar en die tegnologiereuse daarvan beskuldig dat hulle beheer oor hul onderskeie appwinkels misbruik en ʼn monopolie van die mark het.
Beurtkrag tydelik opgeskort
Fase 2 sal egter weer om 16:00 inskop.
Foto’s: ‘BSV’ se Hennie, Eloïse staan voor kansel
“Ons is baie ontspanne en sien uit daarna om saam te groei in ons huwelik.”
Meer as 80 aanvalle vanjaar al op Tafelberg
Altesame 10 voorvalle is in Augustus aangemeld, asook ses in September en 13 in Oktober. Dus, byna 30 aanvalle in drie maande.
Wetenskaplikes soek meer fungi, wurms as emoji’s
Alhoewel diere goed verteenwoordig word in die huidige emoji-katalogus, trek plante, fungi en mikroörganismes aan die kortste ent.
Sangeres Zahara (36) sterf
Zahara is luidens berigte in ʼn Johannesburgse hospitaal dood weens komplikasies met haar lewer.
Uitdrukking: Dit hotagter kry
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “dit hotagter kry”.
Motorfietsklub trakteer ‘Danville’-tannies, kinders
“Ons daag nooit sonder iets op nie en ons daag ook nooit alleen op nie.”
Switserse skieter in hegtenis geneem
Die verdagte het een van sy slagoffers, ʼn 34-jarige vrou, glo ʼn geruime tyd geteister omdat hy ʼn verhouding met haar wou hê.
Pretorius, Msomi bring hulde aan Plummer
“Danksy haar harde werk het ons in ons vermoëns op die baan begin glo – ons neem nie meer net deel aan toernooie nie, ons weet ook dat ons goed genoeg is om te wen.”
Ál meer SA’ners huur huise
Daar was in 2017 laas só min residensiële eiendom om te huur in Suid-Afrika soos in die derde kwartaal vanjaar.
Veeljaar-salarisooreenkoms by Unisa bereik
Unisa sê dié ooreenkoms is “ongekend” vir die universiteit, aangesien dit die eerste van sy soort is.
Sakeliga hof toe oor Eskom se ‘sluierregulasies’
Sakeliga sê wanneer staatsinstellings nie verplig is om behoorlik verslag oor finansiële uitgawes te doen nie, maak dit die deur vir korrupsie en verdoeseling wawyd oop.
Man gee hom oor ná skietvoorval op Roossenekal
ʼn 22-jarige man van Roossenekal in Limpopo het hom Maandag aan die polisie oorgegee ná hy glo op drie mans op ʼn plaas losgebrand het.