Deur nuwe vennootskappe aan te gaan met despotiese lande soos Iran, is nie net verraad van Suid-Afrika se grondwetlike beginsels nie, maar stel ook die land se diplomatieke integriteit in die gedrang.
Alles vir die sleutelwoord "BRICS"
Brics-lande het oog op geopolitieke skuif
“Ek dink nie hierdie beraad gaan enige ingrypende uitslae oplewer nie omdat die mag steeds by Westerse lande berus.” – Kenners wat Brics fyn dophou, is nie optimisties oor die beraad se uitkomste nie.
SA ten gunste van uitgebreide Brics – Ramaphosa
Ramaphosa het dit Sondagaand duidelik gestel dat Suid-Afrika verbind is tot ’n beleid van onverbondenheid en nie by enige politieke magspel by die komende week se beraad betrokke sal raak nie.
Ramaphosa spreek nasie toe oor Brics
Suid-Afrika se buitelandse beleid is onder meer op die agenda van vanaand se familievergadering.
Indonesiese president ook op pad na SA vir Brics
President Joko Widodo se bywoning van die beraad kom te midde van bespiegeling dat Indonesië toegelaat gaan word om hom by die Brics-groepering aan te sluit.
Gasheer SA sal Brics-gesante in toom moet hou
Pres. Cyril Ramaphosa sal sy storie moet ken om te verhoed dat die 15de Brics-beraad gekenmerk word deur ʼn teen-Westerse sentiment. Hier is wat jy van die lankverwagte beraad kan verwag:
China se Xi bevestig Brics-bywoning
Op die agenda by vanjaar se beraad sal die moontlike toekomstige uitbreiding van Brics-lidmaatskap wees. Verskeie Afrikalande het voorheen aangedui dat hulle by die groep wil aansluit.
Brics-beraad gaan fokus op belegging in Afrika
Die vasteland is ʼn hernude diplomatieke slagveld, met die Weste, Rusland en China wat almal meeding vir invloed en verhoogde mededinging vir toegang tot minerale – asook die internasionale verdeeldheid wat geskep is deur die oorlog in Oekraïne.
EFF vra Brics-leiers om beraad te boikot
Julius Malema het ander Brics-leiers gevra om as teken van steun aan die Russiese president, Wladimir Poetin, ook nie volgende maand se beraad in Suid-Afrika by te woon nie.
Regering moet ‘SA eerste stel’ by Brics-beraad
Business Leadership South Africa het ʼn beroep op die regering gedoen om Suid-Afrika se belange “strategies” by die Brics-beraad te verteenwoordig en dit te benader uit ʼn oogpunt van kwessies wat Suid-Afrika in die geheel uiteindelik sal baat.
Poetin wil nie Brics-beraad ‘op die spel plaas nie’
ʼn “Gesamentlike besluit” is geneem dat die Russiese president eerder aanlyn by die gesprekke sal inskakel.
Poetin nié by Brics-beraad in SA – presidensie
Die presidensie sê daar is “gesamentlik ooreengekom” dat Poetin nie die beraad in Suid-Afrika sal bywoon nie.
Poetin se inhegtenisneming kan ‘oorlog teen SA’ ontketen
Volgens die president sal Poetin se inhegtenisneming ʼn “oorlogsverklaring” wees. Hy hou vol hy het ʼn verpligting om Suid-Afrika teen oorlog met Rusland te beskerm.
Brics-beraad gaan ‘in persoon’ voort ondanks Poetin-lasbrief
Pres. Cyril Ramaphosa het benadruk volgende maand se Brics-beraad sal in persoon plaasvind.
Presidensie sê oor Brics ná Russiese rebellie
Vincent Magwenya, woordvoerder van pres. Cyril Ramaphosa, is Woensdag gevra of die onlangse muitery in Rusland enige uitwerking op die beraad gaan hê en of pres. Poetin die beraad gaan bywoon. Dít was Magwenya se antwoord:
Wees versigtig om te veel van Brics te verwag
Die vyf Brics-lande verteenwoordig saam 42% van die wêreld se bevolking, maar slegs 23% van die totale globale produksie en slegs 18% van internasionale handel.
Bult jou spiere by vaardigheidspele
Maak die tegnologie van die toekoms jou opgewonde en is die uitvinding van allerlei katoeters jou kos? Wel, dan is jy die ideale kandidaat om jou vaardighede te slyp en jou staal op die wêreldverhoog te wys.
Skuif van Brics-beraad is ʼn ‘lafaardsuitweg’
“Die aankondiging is niks anders as ʼn lafaardsuitweg nie wat die ANC in staat sal stel om voort te gaan om hul kaders in die Kremlin onderdanig te wees.”
SA systap dilemma oor Poetin-inhegtenisneming
Suid-Afrika het Vrydag gepoog om die aandag te verskuif van sy standpunt oor die Oekraïne-konflik tydens ʼn Brics-vergadering.
Wes-Kaap gereed om Poetin in boeie te slaan
“As die Suid-Afrikaanse Polisiediens nie opdrag gegee word om op te tree nie, sal ons dit doen.”