Al is ons uiterlik besig om te vergaan, innerlik word ons van dag tot dag vernuwe. (2 Korintiërs 4:16)
Alles vir die sleutelwoord "christelik"
Gedagte vir die dag: Alles wat jy nodig het
Ek sal hulle God wees. (Jeremia 31:33)
Gedagte vir die dag: Verdryf twyfel
Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal in alle ewigheid nooit verlore gaan nie. (Johannes 10:28)
Gedagte vir die dag: Verbly jou in heiligheid
Vind jou vreugde in die Here. (Psalm 37:4)
Gedagte vir die dag: Die gratis geskenk
Elkeen wat die water van die lewe wil hê, moet dit kom kry, verniet! (Openbaring 22:17)
Gedagte vir die dag: Liefde kweek liefde
Ons het lief omdat God ons eerste liefgehad het. (1 Johannes 4:19)
Gedagte vir die dag: Net soos jy is
Ek is al u gunsbewyse nie werd nie. (Genesis 32:10)
Gedagte vir die dag: Net soos jy is
Ek is al u gunsbewyse nie werd nie. (Genesis 32:10)
Gedagte vir die dag: Wonderbaarlike liefde
Toe het die goedheid van God ons Verlosser en sy liefde vir die mens verskyn. (Titus 3:4)
Gedagte vir die dag: Dag en nag
Dit het aand geword en dit het môre geword. Dit was die eerste dag. (Genesis 1:5)
Gedagte vir die dag: Dankbaarheid en hartseer
‘n Groot menigte van die volk het agter Jesus aan geloop, onder wie ook vroue wat oor Hom getreur en gehuil het. (Lukas 23:27)
Gedagte vir die dag: Die goedheid van die Vader
Mefiboset, wie se voete gebreklik was, het in Jerusalem gebly, want hy het van toe af by die koning aan huis geëet. (2 Samuel 9:13)
Gedagte vir die dag: Ons Here Jesus Christus
Die Heilige van Israel is jou Verlosser. (Jesaja 54:5)
Gedagte vir die dag: Hy pleit vir jou!
“Ek tree vir hulle in. Ek bid nie vir die wêreld nie, maar vir dié mense wat U aan My gegee het omdat hulle U s’n is.” (Johannes 17:9)
Gedagte vir die dag: Hy’s toe nie weg nie!
Mag julle insien hoe enorm groot die krag is wat God gebruik vir ons wat glo. Dieselfde magtige sterkte was ook aan die werk toe God Christus uit die dood opgewek het en Hom in die hemel aan sy regterhand laat sit het. (Efesiërs 1:19-20)
Gedagte vir die dag: God met ons
’n Jong vrou sal swanger word en ’n seun in die wêreld bring en sy sal hom Immanuel noem. (Jesaja 7:14)
Gedagte vir die dag: Alle goedheid
Hy het ons in Christus geseën met al die seëninge van die Gees wat daar in die hemel is. (Efesiers 1:3)
Gedagte vir die dag: Jy is wonderlik gemaak!
God het die mens in ooreenstemming met Homself geskep; volgens sy eie beeld het God hulle geskep; manlik en vroulik het Hy hulle geskep. (Genesis 1:27)
Gedagte vir die dag: Bring hulde aan die vroue
Waar sal jy ’n knap vrou kry? ’n Goeie vrou is meer werd as edelstene. (Spreuke 31:10)
Gedagte vir die dag: ’n Doodgewone vrou …
’n Samaritaanse vrou kom toe daar aan om water te skep. Jesus vra haar: “Gee vir My asseblief water om te drink.” (Johannes 4:7)