Die jongste vervaardigingstegnieke soos robotiese sweiswerk word op die produksielyn vir TH-modelle ingespan, wat konsekwente gehalte tydens die onderstel- en balkkonstruksie verseker.
Lees meerAlles vir Dinsdag 16 Mei 2023
Bendefamilie by ‘grootste kunsrooftog’ betrek
Dit word as die grootste kunsrooftog in moderne geskiedenis beskou.
Regulasies oor rasteikens ‘moet onmiddellik teruggetrek word’
“Dit is so onsamehangend en wiskundig onverstaanbaar opgestel dat dit onmoontlik is om daarop kommentaar te lewer. Geen verduideliking is voorsien om te kan sin maak van die syfers nie.”
Een dood, 23 vermis toe seekoei boot tref
ʼn Baba is dood en 23 mense word vermis ná ʼn seekoei ʼn boot op Malawi se Shirerivier getref het.
Afrikalande stuur vredesending na Oekraïne, Rusland
Ses Afrika-leiers beplan om “so gou as moontlik” na Rusland en Oekraïne te reis om te help om ʼn oplossing vir die oorlog te vind.
Werkloosheid: Een tree vorentoe, twee treë terug
“Dit beteken dat daar ʼn hele generasie is wat deur staatstoelae van die staat afhanklik gaan wees in plaas daarvan dat hulle in staat sal wees om hulself te bemagtig.”
Leesondersoek: ‘Regering faal leerders’
Suid-Afrika het baie swak syfers ten opsigte van geletterdheid behaal, al is dit een van die lande wat die meeste aan onderwys bestee.
Wes-Kaap ligpunt midde in werkloosheidskrisis
Volgens die DA weerspieël dié syfers Suid-Afrika se wrede werklikheid: dat die werkloosheidskrisis nie net voortduur nie, maar vinnig vererger.
Inskrywings vir Aitsas stroom behoorlik in
Willie Spies meen die groeiende aantal inskrywings is ʼn bewys dat Afrikaanse musiek ʼn bloeitydperk beleef en deurlopend nuwe talent oplewer.
ToekomsVenster: God bewaar jou liggaam, siel en gees
Die vraag is of jy na jou liggaam kyk? Dit, op sigself, is niks minder as toewyding aan die Here nie.
Hoe lyk Mej. SA se toekoms ná Mej. Wêreld-lisensie debakel?
Die Mej. SA-organisasie het onlangs bevestig dat hul paadjies gaan skei met die gesogte Mej. Wêreld-skoonheidskompetisie omdat hul waardes nie meer met dié van Mej. Wêreld strook nie.
Boekoorsig: Waag dit! om lief te hê
Hierdie besonderse dagstukkieboek daag getroude paartjies oor ’n tydperk van 365 dae uit om nie net te leer wat onvoorwaardelike liefde beteken nie, maar ook hoe om dit te gee.
Uitdagings ten spyt skep SA steeds werk
Suid-Afrika se amptelike werkloosheidsyfer staan nou op 32,9%.
Meeste gr. 4’s kan nie behoorlik lees
Die uitslae van ʼn internasionale opname dui op ʼn verdere toename in die aantal gr. 4’s wat nie met begrip kan lees nie, wat in 2016 reeds op 78% gestaan het.
17 op ʼn streep vir Novak
Novak Djokovic het vir sy 17de agtereenvolgende Italiaanse Ope-kwarteindstryd gekwalifiseer toe hy vir Cameron Norrie in Rome uitgeskakel het.
R250 miljoen later, maar misdaad swiep steeds deur KZN
KwaZulu-Natal se misdaadstatistieke sal na verwagting Vrydag bekend gemaak word, maar die DA verwag nie enige verbetering in die stand van sake nie.
Die winter is hier en dit gaan kóúd wees
Provinsies in die noordelike en oostelike dele van die land kan regmaak vir ʼn koue naweek namate temperature teen Vrydag verder gaan daal.
Bester, Magudumana verskyn virtueel
Thabo Bester het Dinsdag met ʼn kaalgeskeerde kop en in ʼn Burberry-sweetpaktop vanaf die Kgosi Mampuru II- korrektiewe fasiliteit in Pretoria by die verrigtinge in Bloemfontein ingeskakel.
Seer elmboog pootjie Archer
Die Engelse krieketraad het bevestig dat die blitsige Jofra Archer die komende Reeks om die As teen Australië sal misloop.
Video: Van Jhb na Kaapstad in ʼn Uber
“Ek kan nie glo ons doen dit nie, ek kan nie glo ons doen dit nie. Kom ons doen dit net.”