Die verkiesing self was ʼn naelbytwedstryd en die deelname met amper 90% baie hoog, soos wat Erdogan die Turke polariseer tussen verering en veragting vir hom.
Alles vir Dinsdag 16 Mei 2023
Britse verbod op jagtrofee bekommer SA taksidermiste
“Ons is baie bekommerd,” sê Pieter Swart vanuit sy werkswinkel in Rayton. Die skedel van ’n sebra rus op sy lessenaar. “Die wet kan ’n domino-uitwerking skep.”
TLU SA soek vergoeding vir SA’ners wat self beveilig
“Die regering faal hopeloos daarin om Suid-Afrikaners teen misdaad te beskerm en selfbeveiliging is lank nie meer ʼn luuksheid nie.”
Ons Sentrum – waar kindertrauma gehoor word en aandag kry
Ons Sentrum is daarop ingestel om aandag te gee aan kinders se trauma en behoeftes, maar ook om die kind vanuit ʼn holistiese oogpunt op te bou.
Sunrisers kan nie meer vir silwerware speel
“Ons spel was ongelukkig nie op standaard nie,” het Aiden Markram gesê nadat die Gujarat Titans sy span met 34 lopies geklop het.
Rasteikens ‘onsinnig’ en ‘absurd’
Kenners waarsku dat die voorgestelde rasteikens ʼn poging is om verdere staatsbeheer oor die ekonomie te verkry en kan beteken dat kleiner ondernemings later weinig sê sal hê in wie hulle mag aanstel.
Beurtkrag dalk laaste strooi vir waterkrisis
“As die waterstelsel heeltemal ineenstort, sal dit die einde van die lewe wees soos ons dit ken.”
Premier se kop geëis oor ‘bedrieglike’ navorsingsvoorstel
Die Oos-Kaapse premier Oscar Mabuyane behoort sy bedrieglike navorsingsvoorstel aan die Fort Hare‑universiteit én sy verhouding met die omstrede prof. Edwin Ijeoma aan Suid-Afrikaners te verduidelik en dán te bedank, sê politici.
Onbekende Hongaar stuit Alcaraz in sy spore
“Ek het eintlik net probeer om iets spesiaals op die baan te doen; dalk ʼn pot of twee, of miskien ʼn stel te wen. Ek het egter sopas die wêreld se heel beste speler geklop.”
‘Koue kole’ stop nie vir Eloff op dié Top-20
In vandeesweek se Top-20 is daar twee liedjies wat klim, veertien wat hul plekke verloor en een nuwe liedjie wat die Top-20 betree.
Kies die regte eksekuteur vir jou boedel en testament
“Jy moet iemand kies wat betroubaar, verantwoordelik en oor die nodige vaardighede beskik om hierdie rol te hanteer.”
Uitdrukking: ʼn Harmansdrup
Wanneer sê ons iemand is ’n harmansdrup? Taaltoffie stel ondersoek in.
Lesersbrief: Beskermers of teisteraars: ʼn Kultuur van wolwefluit in die SANDF
Wolwefluitery en teistering deur SANDF-soldate bevorder nie net die objektivering van vroue nie, maar ondermyn ook die vertroue en selfversekerdheid wat burgers aan hul beskermers toevertrou.
#JongStemme: Die grys-area, middeweg en neutraliteit in politiek
Ek sal waarskynlik vir ʼn party stem wat die beste kans het om te wen en nie vir die party met wie my oortuigings saamstem nie.
Die nuwe era vir Afrikaans in skole
Daar is egter lig aan die einde van ʼn ánder tonnel, want tussen 2012 en 2021 het die getal Afrikaanse onafhanklike skole met 22% vermeerder.
Eindstrydkaartjies hierdie Donderdag beskikbaar
Kaartjiepryse vir die Verenigde Rugbykampioenskap-eindstryd tussen die Stormers en Munster sal tussen R80 en R375 wissel.
Taalpioniertoer bring hulde aan helde van Afrikaans
“Soos jy op die paadjie by die trappe voor die monument afstap, staan die woorde, ‘Dit is ons erns’.”
Geskiedkundige oomblik toe veterane ‘Die Kaplyn’ kyk
’n Groep voormalige valskermsoldate in uniform was slaggereed vir dié nostalgiese teater-ervaring.
Resep: Marmelade-broodpoeding
Wie sal nou kan nee sê vir ’n heerlike bakkie broodpoeding?
Pas op vir opportunistiese diewe in Centurion
Diewe loop glo op mure en dakke en steel dan enigiets binne hul bereik.