Jan is ‘n legende in die Afrikaanse musiekbedryf, en enigiemand wat van sy vorige albums gehou het, sal ook hierdie een geniet.
Alles vir die sleutelwoord "christelik"
Luidkeels dieper- Retief Burger
Retief het, soos gewoonlik, weer met ‘n baie goeie album vorendag gekom en daar is ‘n hele aantal snitte wat geskik is vir eredienste van alle denominasies.
Laat U wil geskied- Amen
Amen is beslis een van die opwindendste nuwe groepe wat hulle op Christelike musiek toespits.
Resensie: ‘Genoeg is genoeg’ deur Joe Niemand
Daantjie Dinamiet reken enige Christen-musiekliefhebber behoort hierdie album deel van hul versameling te maak.
Lillie die heksie se sirkusbetowering
Lillie is ’n doodgewone dogtertjie … of so dínk sy, tot sy op ’n dag ’n towerboek langs haar bed ontdek.
Gedagte vir die dag: Sy las is lig
Teks: Mt. 11: 30: “My juk is sag en my las is lig.” ʼn Klompie jare terug het ek weens sekere keuses wat ek gemaak…
Boek-uittreksel: Vyfduisend mense kry kos
Oral waar Jesus gegaan het, het mense agter hom aan gegaan.
Nuwe boek: Bybelblokraaiboek
60 Blokraaie met Bybelse temas.
Nuwe boek: My eerste Bybelstories
Die eenvoudige, lewendige teks en groot, kleurryke illustrasies maak die stories in hierdie boek die ideale manier vir jong kinders om met die Bybel kennis te maak.
Ek droom van ‘n droom
Elke persoon behoort een keer in hulle lewe ʼn ware verhaal soos dié van Elsje Neethling Blair te lees.
Liglopers
Maretha Maartens Andries Hendrik Potgieter Sya van der Walt Hy het van kleins af gewéét dat hy anders is. Sy ma het geglo hy is…
Die Jesus wat jy nie kan ignoreer nie
Ontdek Jesus soos nog nooit vantevore nie
Gekroon tot diens
In hierdie boek probeer die skrywer vasstel welke beginsels en riglyne oor bestuur in die Bybel gevind word.
‘n Tyd vir vasberadenheid
Die een kenmerk wat die meeste geweldsmisdadigers en bendelede in gemeen het, is dat hulle in huise grootgeword het waar daar nie ’n sterk, manlike rolmodel was nie. Dié boek is die inspirerende verhaal van alledaagse helde. Sterk manne wat daagliks as polisiebeamptes met bendelede en geweldsmisdadigers te doen kry, maar tuis die moeilikste werk op aarde doen – pa-wees.
366 dae tot ‘n seisoen van hoop
n ’n Seisoen van hoop wys Solly Ozrovech in 366 dagstukke vir lesers dat daar baie positiewe en goeie dinge uit die verlede aan ons gegee is, maar dat ons nie daar moet vassteek nie. Ons moet elke dag gryp as ’n genadegawe uit God se hand, en toekomsgerig leef.
My lewe in God se wil
In “My lewe in God se wil” fokus Stephan Joubert in 365 dagstukke op verskillende fasette van God se wil.
Voluit menswees
‘n Bybelse dagboek met ‘n pleister vir elke dag.
‘n Lied van vreugde
Nina Smit Ten spyte van ons daaglikse struikelblokke bly die lewe steeds ’n vreugde! Nina Smit fokus in ’n Lied van vreugde in 52 dele…
20 dinge waarmee seuns struggle / 20 dinge wat my seun moet onthou
Johan Smith Mans maak so moeilik hulle harte vir mekaar oop. En dit des te meer wanneer die onderwerp nie altyd lekker is nie, of…
Sê ja vir geluk!
Jannie le Roux Ons lewe in ’n tyd waarin dit lyk of al hoe meer mense hulle lewensvreugde verloor. Of dit nou oor finansies, politieke…