Suid-Afrikaanse doeanebeamptes het Woensdag vasgestel dat die bankier van Jordanië, wat glo van R2 miljoen se Euros beroof is in ‘n hotel in Sandton, nie die buitelandse valuta verklaar het nie.
Lees meerAlles vir Woensdag 4 Julie 2012
Ma, kinders vermis
Isabella Snook en haar twee kinders word sedert Sondag vermis nadat hulle van hul huis in Vanderbijlpark vertrek het om vir haar ma in Henley on Klip, suid van Johannesburg, te gaan kuier.
Parool geweier vir moordenaars van akteur en sy vriend
Die veroordeelde moordenaars Jade Wyngaard en Nurshad Davids is Woensdag parool geweier in die Drakenstein-gevangenis in die Wes-Kaap.
Metrobeamptes in gestremde parkering lag vir man in rolstoel
Twee metropolisiebeamptes moet verantwoording doen nadat hulle glo vir ʼn student in ʼn rolstoelgelag het nadat hy hulle gekonfronteer het omdat hulle in ʼn parkeerspasie vir gestremdes parkeer het.
Drie mense by gastehuis aangeval
ʼn Verdagte is in hegtenis geneem en twee word deur die Limpopo-polisie gesoek nadat hulle glo ʼn vrou by ʼn gastehuis naby Burgerfort verkrag en twee ander gaste oorrompel en beroof het.
Die Jesus wat jy nie kan ignoreer nie
Ontdek Jesus soos nog nooit vantevore nie
Van nuut tot nice
Antonet Bekker Asof die wêreld se uitdagings nie genoeg is nie, stel mense ook dikwels vir hulleself onbereikbaar hoë standaarde; ook wat hulle Christenskap betref….
Die Christen-ateïs
Craig Groeschel “Ek het al hoe meer Christen-ateïste om my begin raaksien.” Craig Groeschel, voormalige Christen-ateïs, ken hierdie onderwerp alte goed. Ná tien suksesvolle jare…
Wie het Tannie Frieda opgevreet?
Kinders tussen 4 en 8 jaar.
100 Papiervliegtuie
Andy Tudor Vertaler: Shané Kleyn Word ’n vliegkampioen met hierdie pragtige papiervliegtuie. Daar is 100 blaaie wat jy kan uitskeur om allerlei opwindende vliegtuigies te…
Twee bokse handgranate steeds vermis
Die polisie is steeds op ʼn toneel by die Panorama Petroport op die N1-snelweg, noord van Pretoria naby Hammanskraal, waar drie bokse handgranate Woensdagoggend glo uit ʼn militêre voertuig gesteel is.
Kammaland
Mense vra lankal: Wat het van Helena Lochner se pragtige stories geword? Hoekom kry ‘n mens dit nie meer nie? Nadat die gewildste van alle Afrikaanse kinderskryfsters dood is, het haar boekies die een na die ander uit druk geraak en was nie meer verkrygbaar nie. Nou is die verhale wat kleuters destyds bekoor het weer vir die kinders van vandag beskikbaar.
Die laaste jagtog
Dot Serfontein Vroeg een oggend besluit ’n boer om ten spyte van sy jong vrou se voorbehoud op ’n laaste (rampspoedige) jagtog te vertrek –…
Insomnia
Leon van Nierop Insomnia is ’n nuwe roman deur Leon van Nierop en is ’n verwerkte weergawe van die gewilde vervolgverhaal in Vrouekeur. Louise gaan…
Karos orie dyne
Hans du Plessis Karos orie dyne is ’n splinternuwe bundel met Griekwapsalms deur Hans du Plessis. Dit is weereens oorspronklike gedigte in die aangrypende Afrikaanse…
Seisoen van genade
Alta Cloete Alta Cloete het al ’n stewige aanhang opgebou met haar eerste trilogie: Geur van genade, Geur van vergifnis en Geur van vervulling. Sy…
Die geheime kamer
“Die geheime kamer is ’n meesleurende spanningsverhaal/riller wat dit regkry om die lewe van ’n jong vrou wat vir bykans ’n jaar lank deur ’n psigopaat gevange gehou word, geloofwaardig en teen ’n geweldige tempo aan te bied. Dit is nié ’n riller wat gebou word op die brute effek van fisiese geweld nie (al is dit óók teenwoordig), die uitbeelding van geweld lê op ’n dieper, stiller, en daarom ontstellender vlak.” – Riana Scheepers.
Donker leuens
Lien Roux-de Jager Wie was betrokke by die verdwyning van die wetenskaplike Stefan De Villiers en sy navorsingsresultate? Net drie mense weet presies wat gebeur…
Die Swart Kat slaan neer
Chris Sasner Die Swart Kat loop op die spoor van misdadigers in Suid-Afrika. Die woord genade bestaan nie in sy woordeskat nie. Hy is vinniger…
Justin Bieber kom dalk SA toe
Aanhangers van Justin Bieber het Woensdag opgewonde geraak oor die nuus dat dié tiener popsensasie miskien Suid-Afrika toe gaan kom.