ʼn Opsomming van die eerste dag se hofgebeure in Solidariteit se regstellendeaksiesaak teen die departement van korrektiewe dienste (DKD).
Lees meerAlles vir Woensdag 24 April 2013
‘Modimolle-monster’: Saak uitgestel
Johan Kotze, die sogenaamde ‘Modimolle-monster’, se hofsaak is Woensdag in die Pretoriase hooggeregshof uitgestel.
‘Sataniese ritueel’: Bloed op ‘n brandende Bybel gestort
Lester Moody wat aan ‘n beweerde sataniese ritueel deelgeneem het, sê frases is glo in dreunsang herhaal voordat Theologo en die vriendin aan die brand gesteek is.
Griekwastad-moorde: Seun erf R23 miljoen
Don Steenkamp, die seun van Deon Steenkamp, ‘n vermoorde boer van Griekwastad in die Noord-Kaap, is die enigste erfgenaam vir ‘n boedel van bykans R23 miljoen.
Tweejarige se dood en verkragting hou nie verband
Die nadoodse ondersoek van ‘n tweejarige het bevind dat haar dood nie verband hou met haar beweerde verkragting deur haar pa se vriend nie.
OB-verslag: Pensioengeld 14 jaar later nog nie oorbetaal nie
Thuli Madonsela, die Openbare Beskermer, het Woensdag haar verslag bekendgemaak oor die beweerde verkeerde berekening van die pensioenvoordele van ‘n voormalige werknemer by die departement van onderwys in die Oos-Kaap.
Limpopo glo sonder medisyne
Die departement van gesondheid in Limpopo het al glo die afgelope drie maande nie medisyne of finansies tot hul beskikking nie.
Gouemedalje-kampioen bly in plakkerskamp
Irene van Niekerk, ʼn 15-jarige meisie wat al meer as 27 goue medaljes ingepalm het, bly in ʼn plakkerskamp naby Krugersdorp en besit nie enige skoene nie.
Uitdrukking: In die tredmeule loop
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse uitdrukking ‘In die tredmeule loop’
Nuwe laekoste-lugredery vir SA
Fastjet, ʼn Britse laekoste-lugredery, gaan glo binnekort hul vlerke in Suid-Afrika begin sprei.
Video: Treffers van toeka tot nou in vier minute
Pentatonix, ʼn a capella -groep, maak opslae op YouTube met ʼn verskeidenheid van liedjies, wat strek van die 11de eeu tot 2013, wat hulle binne vier minute sing.
Porno-kanale goedgekeur
Die onafhanklike kommunikasieowerheid van Suid-Afrika (Icasa) het Woensdag drie kanale goedgekeur wat volwasse vermaakmateriaal mag uitsaai.
Aardbewinggordel amper ononderbroke reg rondom aarde
ʼn Interessante verskynsel is dat aardbewings die afgelope week, waaronder ʼn paar baie sterk skuddings, ʼn amper ononderbroke gordel om die aarde gevorm het.
Ontvoerde Kaapstad-man vermoor en van berg afgegooi
Twee mans verskyn na verwagting vandeesweek weer in die hof in verband met die ontvoering en moord op Erich Poll (46) van Kaapstad.
Hof hoor van tiener se marteldood by ‘opleidingskamp’
Die Vereeniging-streekshof het Dinsdag skokkende getuienis aangehoor van die beweerde marteldood van Raymond Buys (15).
Pastorie-dogter vrygespreek
Thea Brits, die dogter van die vermoorde ds. Willem van Harrismith, is Dinsdag in die Harrismith-landdroshof vrygespreek van twee aanklagte teen haar.
Nuuskommentaar: Zim en SA skud verkiesingsvere reg
Suid-Afrika en Zimbabwe is besig om reg te maak vir uiters belangrike verkiesings, en byna alles wat nou politiek in dié twee lande aangaan beïnvloed mekaar.
Agt skoolkinders sterf in KZN-botsing
Agt skoolkinders is Dinsdagaand dood toe die bus, waarin hul vervoer is, in KwaZulu-Natal gebots het.
Vrou adverteer baba op Gumtree
‘n 24-jarige vrou van Kaapstad het haar ongebore baba op die advertensie-webwerf Gumtree vir aanneming adverteer.
Man sterf ná kragboks in JHB ontplof
ʼn Man is Donderdagmiddag dood nadat ʼn kragboks by ʼn kragstasie in Johannesburg ontplof het.