Thea Brits, die dogter van die vermoorde ds. Willem van Harrismith, is Dinsdag in die Harrismith-landdroshof vrygespreek van twee aanklagte teen haar.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "pastorie"
Pastorie-moorde: Seun gaan glo skuld erken
Martin Brits en sy medebeskuldigde, Elliot Mhlambi, wat van die moorde op ds. Willem Brits en sy aanstaande skoonseun, Gerhardus Vermeulen aangekla word, se borgtog is nie toegestaan nie.