Hulle het almal eensgesind volhard in die gebed. (Handelinge 1:14)
Alles vir die sleutelwoord "christelik"
Gedagte vir die dag: Die Heilige Gees
Hy sal My verheerlik, want wat Hy van My ontvang, sal Hy aan julle verkondig. (Johannes 16:14)
Gedagte vir die dag: Die eerste liefde
Ek het dit teen julle: julle het My nie meer so lief soos in die begin nie. (Openbaring 2:4)
Gedagte vir die dag: Aan al die pa’s
Ons Vader in die hemel, laat u Naam geheilig word. (Matteus 6:9)
Gedagte vir die dag: Veg teen eensaamheid
Daar kan ook ’n vriend wees wat nader aan jou is as jou eie broer. (Spreuke 18:24)
Gedagte vir die dag: Die Here van die binnekamer
Nee, as jy bid, gaan na jou kamer toe, maak die deur toe en bid. (Matteus 6:6)
Gedagte vir die dag: God die Heilige Gees
Deur Hom het ons almal, Jode en nie-Jode, deur die een Gees vrye toegang tot die Vader. (Efesiërs 2:18)
Gedagte vir die dag: God die Seun
Genade en vrede vir julle van God ons Vader en die Here Jesus Christus. (Romeine 1:7)
Gedagte vir die dag: God die Vader
Doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees. (Matteus 28:19)
Gedagte vir die dag: Kennis van God
En dit is die ewige lewe: dat hulle U ken. (Johannes 17:3)
Gedagte vir die dag: Volhardende gebed
Bid gedurig. (1 Tessalonisense 5:17)
Gedagte vir die dag: Skuldbelydenis
As ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid. (1 Johannes 1:9)
Gedagte vir die dag: Gehoorsaamheid
Luister na My en Ek sal julle God wees. (Jeremia 11:4)
Gedagte vir die dag: Die Woord en gebed
Hou my in die lewe soos U beloof het. (Psalm 119:107)
Gedagte vir die dag: Hoe om God se Woord te lees
Dit gaan goed met die mens wat nie die raad van goddeloses volg nie, maar wat in die woord van die Here sy vreugde vind, dit dag en nag oordink. (Psalm 1:1-2)
Gedagte vir die dag: Die Woord van God
’n Mens leef nie net van brood nie, maar van elke woord wat uit die mond van God kom. (Matteus 4:4)
Gedagte vir die dag: Die binnekamer
As jy bid, gaan na jou kamer toe, maak die deur toe en bid tot jou Vader. (Matteus 6:6)
Gedagte vir die dag: Geloof
Bly maar net glo! (Markus 5:36)
Gedagte vir die dag: Jesus
Sy sal ’n Seun in die wêreld bring, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos. (Matteus 1:21)
Gedagte vir die dag: Gemeenskap met God
Wie My liefhet, hóm sal my Vader liefhê, en Ek sal hom ook liefhê en My aan hom openbaar. (Johannes 14:21)