Boere, landbouverenigings en markagente is bekommerd oor die gebrek aan veiligheid, swak onderhoud, higiënestandaarde en die doeltreffendheid van die markbestuur.
Lees meerAlles vir Sondag 21 Mei 2023
Seeskilpadsentrum vra hulp met broeilinge
“Ek bewonder lede van die publiek en die reddingsnetwerk vir hul toewyding. Dikwels sal mense twee ure in die nag vanaf die reddingstrand na Kaapstad ry om die diertjies lewendig aan ons te besorg.”
Week in foto’s
Politiek, natuurrampe en bekendes. Beleef sommige van die week se nuusgebeure een foto op ʼn slag.
Dié driejarige lees beter as meeste gr. 4’s in SA
Haar vaardighede is ʼn uitsondering in ʼn land waarin gr. 4-leerders – kinders tussen nege en tien jaar oud – sukkel om te begryp wat hulle lees.
Dié plaaslike CrossFitters gaan Madison toe
Die man, vrou en span wat eerste by die afgelope naweek se Rebel Renegade Games in Johannesburg geëindig het, kan solank hul tasse vir die CrossFit-spele in die VSA begin pak.
Blitsbokke vat vlam toe dit byna nie meer saak maak
Dit was wonderlik om te sien hoe vaardig die Blitsbokke was; hoe hulle op volle vaart die gapings oopgeklief het, die Amerikaners agter die voordeellyn gewurg en in foute gedwing het.
Nuwe hoop vir kleuter met nekgewas
Almal hoop dat die gewas wat om klein Janique se hoofslagaar in die nek gevorm het in ʼn stadium verwyder kan word, maar tot dan speel dié vyfjarige ten spyte daarvan nes enige ander kleuter.
Skoolplasings: Aansoeke open in Junie
Die eerste plasings sal op 4 September gedoen word en ouers is versoek om aanbiedinge so gou moontlik te aanvaar.
Op Google heet Eskom se Megawatt Park nou ‘soustreinpark’
“Ek het hoegenaamd geen beswaar teen die naamsverandering nie,” het een sosialemediagebruiker getwiet.
Madelein Rust: ‘Dié siekte sal nie hierdie vreugde van my steel’
“Ek is selfs dankbaar oor die kanker want ek het in die laaste paar jaar die Here se teenwoordigheid ervaar soos nog nooit van te vore nie. Daarom sê ek dankie.”
‘Ja, ek dink ons kan wen’
Engeland se Jimmy Anderson meen dat die bleekbene ʼn uitstekende kans het om die Reeks om die As teen Australië te beklink.
Koue, nat weer hou soek-en-reddingspanne reeds besig
In een van die voorvalle is ʼn 75-jarige stapper dood nadat hy Saterdagmiddag in die Nuwelandwoud ineengestort het.
Kombuise, kokkerotte, krag: Instandhouding by ministershuise ‘lyk na korrupsie’
Wat kos dit om ʼn gloeilamp by ʼn ministershuis te vervang? Nogal baie, as daar gekyk word na die syfers wat die departement van openbare werke pas hieroor bekend moes maak.
‘Hierdie land’: Ma Grietje se soetvyekonfyt
“Jy smeer die plaasbotter goudgeel en dik op die growwe brood en sny die vy op die brood en laat die stroop dik daarop loop.”
Liefdadigheidswerk lê Vlok na aan die hart
Vir Vlok Cilliers is ʼn mens se nalatenskap belangrik. Daarom doen hy sy bes om ʼn verskil in ander mense se lewe te maak.
Beurtkrag: Fase 4 en fase 5 geld dié week
In dié stadium is opwekkingskapasiteit van 16 486 MW nie beskikbaar nie, terwyl 3 817 MW weens beplande instandhoudingswerk nie beskikbaar is nie.
Verdagte vas oor president, polisieminister se gesigte op porno
Die man word aangekla van die oortreding van die Wet op Kubermisdaad.
Sani2c bied ʼn ware bergfietsparadys
Die KAP sani2c-bergfietsmarathon is een van die oudste marathons in die land. Dit vier volgende jaar sy 20ste bestaansjaar en bly steeds een van die gewildste byeenkomste op die kalender. Terésa Coetzee het vanjaar saamgery om vas te stel presies wat hierdie byeenkoms so spesiaal maak.
Tuisversorging werklik ’n roeping
Soos ek weer hier lees raak ek hartseer om te dink dat daar bejaarde persone is wat alleen is en wat nie die nodige hulp en versorging ontvang wat hulle verdien na ʼn lewe wat gelei is om ʼn gemeenskap te bevorder nie.
Ouerpaar het talle vrae oor ondersoek na dogter se moord
Die ouers van ds. Liezel de Jager soek meer as anderhalf jaar ná haar moord steeds antwoorde terwyl die polisieondersoek bly sloer.