Wiele2Wiele gesels oor nuwe Tiggo, Omoda en Jaecoo

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

In hierdie week se episode van Wiele2Wiele word daar gesels oor Chery se nuwe Tiggo 7 Pro Max, die Omoda C5 GT en die Jaecoo J7. Elektriese motors, sonkrag en sonpanele word onder die loep geneem hulle gesels met Stephie Vetter oor volgende jaar se Dakar-ren wat om die draai is.

3-in-1: Chery stel hulle nuwe Tiggo 7 Pro Max bekend, die Omoda C5 GT is hier en daar is ’n Jaecoo J7-lusmaker. Mercedes-Benz bied vir jou ’n ‘Agility Finance’ opsie, sodat jy ’n Merc-eienaar kan wees. Gesprekke oor elektriese motors, sonkrag en sonpanele en met die 2024 Dakar-ren om die draai, gesels ons met Stephie Vetter van die Southern Africa Dakar Group, oor al ons Suider-Afrika motorfiets-deelnemers.3-in-1: Chery introduces their new Tiggo 7 Pro Max, the Omoda C5 GT is here and there is a Jaecoo J7 on it’s way. Mercedes-Benz offers you an Agility Finance option, so you can be a Merc owner. We talk about electric cars, solar power and solar panels and with the 2024 Dakar Rally around the corner, we speak to Stephie Vetter from the Southern Africa Dakar Group, about all our Southern Africa motorcycle participants.Chery South Africa #Tiggo7ProMax #Tiggo7OMODA South Africa #OmodaC5GT Jaecoo South Africa #JaecooJ7Mercedes-Benz South Africa #AgilityFinance Southern Africa Dakar Group #2024Dakar???? #CherySA #OmodaSA #JaecooSA #MercedesBenzSA #MercedesBenzMedia#SouthernAfricaDakarGroup Tip of the Week: Videvo By Videvo & By Rick RayMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik Kosmos Stereo 99.3FM Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie Ons Radio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Radio Happening Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Wednesday, November 29, 2023

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.