Met slegs vyf spanne en tien deelnemers oor, brand ieder en elke kinkel- en onthoubraaier om met elke braai-uitdaging hul beste voetjie voor te sit.
Lees meerAlles vir Donderdag 14 September 2023
Gesteelde kragopwekkers, hamermeulens gevind
Twee groot kragopwekkers en twee hamermeulens ter waarde van R500 000 is verlede week tydens ’n vragmotorkaping gesteel.
Hoë fases van beurtkrag net tydelik, hoor kabinet
Die DA bestempel die kabinet se terugvoer as “ʼn verstommende bewys van onverskilligheid oor wat Suid-Afrikaners tans moet deurmaak”.
Nigerië in donkerte gehul ná ‘algehele stelselineenstorting’
Kragopwekking het in die vroeë oggendure tot nul gedaal. Die land se kragnetwerk het in 2022 minstens vier keer ineengestort.
Poetin aanvaar uitnodiging na Noord-Korea
Wladimir Poetin en Kim Jong-un het vandeesweek elkeen vir mekaar ʼn wapen as geskenk gegee toe hulle in die verre ooste van Rusland tydens ʼn beraad vergader het. Daar heers kommer onder lande oor ʼn moontlik onwettige wapenooreenkoms.
Flora-fees ter viering van SA se oudste akademiese botaniese tuin
Dit is die eerste van ʼn jaarlikse gebeurtenis en sal help om geld in te win om die USBT se Flora-fonds te laat groei – ʼn fonds wat bewaringswerk ondersteun.
‘Min’ wag nog op Sassa-geld, sê ministers
“Selfs wanneer ons jammer sê, is dit net nie genoeg nie. Ons is baie jammer vir wat gebeur het.”
ToekomsVenster: Moeg en oorlaai
Maak die Woord van die Here oop. So kom jy tog aan die anderkant uit.
Foto’s: Kaapstadse middestad het eie betowering
As jy mooi luister, sal jy dalk selfs vir Lisa hoor klavier speel.
Tuks: EFF se SR-kandidate gediskwalifiseer
“’n SR wat liedjies oor moord sing, studies ontwrig of studente intimideer, kan nooit as leiersgroep erken word nie.”
148 toetse – Whitelock nou gelyk met McCaw
“Sam Whitelock is ʼn All Black-kryger en om Richie [McCaw] se rekord te ewenaar is ʼn ongelooflike prestasie.”
G’n rede tot paniek oor ‘aardbewing’ by Kangogrotte
Die Oudtshoorn-munisipaliteit het Woensdag in ʼn plasing op Facebook bevestig dat die stemboodskap wat tans die ronde doen na ʼn noodoefening verwys.
Staan só iemand met selfdoodneigings by
Soveel as wat jy iemand met selfdoodneigings wil bystaan, is dit belangrik om die komplekse ongelukkigheid wat hul ervaar, self te verstaan.
Foto’s: Hiep, hiep … vir hondekoek!
En koek – ʼn helder pienk affêre kompleet met blomme en pootkoekies vir ekstra afronding – is presies waarmee ʼn groep van die VTM se honde Donderdag bederf is.
Skotse haker uit Wêreldbeker ná hy op hoteltrap gly
David Cherry het Sondag vir die eerste keer in ’n Wêreldbeker-wedstryd uitgedraf toe sy span en die Springbokke mekaar die stryd in Marseille aangesê het. Hy is nou op pad huis toe.
Het graansilo’s ʼn toekoms?
Hoewel Suid-Afrikaanse boere verlede jaar 22 miljoen ton se graan aan silo’s gelewer het, is die 30 miljoen ton se bergingskapasiteit nie genoeg nie.
Mening: Tyd om ʼn oproep na Pollard te maak?
Joseph Dweba is die haker op Suid-Afrika se spelerbystandlys, maar Jacques Nienaber en kie hoef nie noodwendig een voorryspesialis met ʼn ander te vervang nie.
Podlitiek: Openbare Beskermer waai, plaasmoordstatistieke laat koppe draai
Hierdie week het Ernst van Zyl en Arno Roodt onder andere die afdanking van Openbare Beskermer Busisiwe Mkhwebane bespreek.
Alle vroue ouer as 18 nou welkom by Mej. Heelal
Die reëlverandering sal in 2024 in werking tree.
Australië maak nekskerms verpligtend teen snelboulers
Australiese kolwers sal voortaan nekbeskerming moet dra wanneer hulle teen medium- of snelboulers te staan kom.