“Ek speel nog teen ʼn hoë vlak, terwyl rekords ook vir die nodige motivering sorg. Ek is egter op my eie tennispad en ek sal graag wil sien hoe ver ek nog daarop kan stap.”
Lees meerAlles vir Sondag 12 November 2023
Die week in foto’s
Van pandabere tot treine wat dryf. Kyk saam na die week se wêreldgebeure in foto’s.
Onthou oorlogshelde met dié bundel
Sou jy die dag deur Pretoria se ou begraafplaas in die ou Kerkstraat-Wes stap, word jy deur die verhale van gevalle helde omring.
‘Want die Wes-Kaap werk!’ – DA
Winde sê die Wes-Kaapse regering is die enigste regering in die wêreld wat maandeliks met inwoners vergader om probleme op te los en met nuwe idees vorendag te kom.
Punte vir Pollard in Tigers-terugkeer
Handré Pollard was in die kol met twee doelskoppe en twee strafskoppe, terwyl sy uitstekende aangee ook ʼn rol in een van Freddie Steward se drieë teen Harlequins gespeel het.
Operasangeres se lewe na kwarteeu nie altyd ʼn lied
Op haar groot aand toe sy vir die eerste keer die gesogte rol van Maria in die musiekblyspel West Side Story vertolk het, het sy eers ʼn paar minute geneem om ʼn bos blomme op die heel voorste leë sitplek neer te sit.
Straatveërs bloot ‘wit olifante’
Die DA in Durban bevraagteken die beweerde gebruik van miljoene rand vir gevorderde straatveërvoertuie wat wit olifante geword het.
Só lyk beurtkrag vir die week
Fase 1-beurtkrag sal vanaf Sondagmiddag om 16:00 ingestel word tot Maandagoggend om 05:00. Daarna sal beurtkrag fases 1, 2 en 3 beurtelings vir die res van die week ingestel word.
Onwettige storting van mediese afval ondersoek
“Dit is in hierdie stadium nie bekend waar die materiaal vandaan kom en waarheen dit op pad was nie.”
Liggaam van vermiste juffrou gevind
“Toe haar man uitgevind het dat sy ook nie vir skool opgedaag het nie, het hy haar dadelik as vermis aangemeld by die polisie.”
Michael Jackson se baadjie vir R5,7 miljoen verkoop
Michael Jackson het in 1984 die baadjie in ʼn Pepsi-advertensie gedra.
Jeug wél lief vir hul geskiedenis, sê FAK
“Sonder kennis of insig van waar ons vandaan kom, is dit moeilik om te bepaal waarheen ons op pad is. As jy weet wie jy is, kan jy bou aan wie jy kan wees.”
Video: ‘Dié jaar kan die groen dit doen’ – Groenewald
“Ons was in die laaste 30 jaar nog nooit so naby soos nou om die ANC se greep op ons mooie land te verbreek nie.”
Verlies kelder nie jong klawerkoning se prestasie
“Een van die beoordelaars het vir my gesê dat ʼn mens net só kan speel as jy tragedie ervaar het, so my emosies het werklik deur my gespoel.”
‘The Beast’ is terug op MotoGP-podium
“Ek is baie moeg, maar ek kon nou 100% gee. Ek het vir ʼn lang ruk nie op die podium gestaan nie, maar vandag het die vonkelwynproppe weer geklap.”
Nuwe rasreëls oor landbou-uitvoere sal bedryf knou
Volgens nuwe reëls wat stilweg in die “Staatskoerant” gepubliseer is, sal boerderye wat “te wit” is nie meer toelaat word om na Brittanje en die Europese Unie (EU) uit te voer nie.
Doodsvonnis vir 18 oor dwelmhandel in Viëtnam
Twee Suid-Koreane is onder 18 mense wat in Viëtnam ter dood veroordeel is op aanklag van dwelmhandel.
Dis nou ‘reg of weg’ by TMPD
Die Tshwane-metro het die afgelope jaar dissiplinêre stappe teen meer as 250 lede van die TMPD aanhangig gemaak.
WB-geskiedenis wink vir Proteas teen Aussies
Rassie van der Dussen meen dat Australië weet hoe om in uitspeelwedstryde die uitklophou te plant, maar Suid-Afrika sal in Donderdag se halfeindstryd speel om te wen.
Versoek dat OB Ramaphosa se reisuitgawes ondersoek
Dit volg ná bewerings van buitensporige en verkwistende uitgawes vir spyseniering aan boord die Inkwazi- presidensiële vliegtuig.