“Ek hoop dat hierdie voorval mense se gewete sal aanraak en dat ons uiteindelik ʼn einde kan bring aan die uitbuiting van diere in sirkusse.”
Alles vir Sondag 12 November 2023
Lewende monument vir vroulike slagoffers in Mosselbaai geplant
ʼn Versoek is ook aan die departement van korrektiewe dienste gerig om weekliks vyf gevangenes beskikbaar te stel om in die tuin waar dié bome aangeplant is, te werk en dit te help versorg.
60-jarige gee homself oor ná ‘heksery’-beskuldiging
‘n 78-jarige man is doodgeskiet ná hy van heksery beskuldig is.
Een punt is ook genoeg vir die Lions
ʼn Strafskop, ʼn drie en ʼn doelskop in die doodsnikke van die wedstryd het sake vir die Lions teen die Scarlets beklink.
Vulkaan dreig om dorp te verwoes
Kenners meen die vulkaan kan binne ure of oor die volgende paar dae uitbars.
Mbalula ‘verskuif bloot blaam in kragkrisis’
“Die poging om die Jet-IP die sondebok te maak is nie net misleidend nie, maar ʼn absolute verdraaiing van die werklikheid.”
Gordon Ramsay spog met sesde ‘bondeltjie liefde’
Baba Jessey sluit aan by Gordon en Tana se vyf ander kinders.
Seun (14) bekoor bejaardes met sangtalent
“Gewoonlik as ek klaar gesing het, gesels die oumense eers met my en gee my drukkies. Daar was al tannies wat my wou soen,” lag hy.
Student by KSUT aangeval
“Dié voorval is ʼn teken van die dringende behoefte aan verhoogde veiligheidsmaatreëls op kampusse en by koshuise of studenteakkommodasie reg oor Suid-Afrika.”
Pad of padda, hof moet besluit
ʼn Verlenging van ʼn pad deur die Noordhoek-vleiland, kan die uitwissing van die bedreigde westelike luiperdpadda in die gebied veroorsaak, maar die pad is glo noodsaaklik om verkeersknope in die gebied te verlig.
Gholf: Yank se oog op die naamplaatjies in Sun City
Die tafel gedek is vir die Yank Max Homa om met die louere weg te stap in die glansryke Nedbank-uitdaaggholftoernooi.
Video: ‘Kokkedoor’ se Nate breëbors ná program eindig
“Kokkedoor Vuur & Vlam” se Nate Smith en sy vrou, Adele, gesels met Maroela Media oor die program en hul geliefde restaurant.
Len Cloete ‘vaar baie beter’
Twee jaar nadat Len Cloete byna sy lewe verloor het toe ʼn polisiebeampte hom by ʼn gastehuis in die kop geskiet het, is die ondersoek steeds nie afgehandel nie.