Twee jaar nadat Len Cloete byna sy lewe verloor het toe ʼn polisiebeampte hom by ʼn gastehuis in die kop geskiet het, is die ondersoek steeds nie afgehandel nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Len Cloete"
Ondersoek sloer weens Len Cloete se spraakgebrek
Volgens Len Cloete se familie sal dit ʼn wonderwerk verg om sy spraak te herwin.
Len kan nog nie vrae antwoord – Opod
Opod win tans advies van Cloete se dokters in oor wanneer die regte tyd sal wees om met Cloete te gesels en sy verklaring af te neem.
Muldersdrift-skietery: ‘Hy was gevaar vir samelewing,’ sê Cele
Bheki Cele, minister van polisie, het Vrydag tydens ‘n mediakonferensie reageer op die voorval verlede naweek waartydens Len Cloete deur ‘n polisiebeampte in die kop geskiet is.
Klag van poging tot moord teen Len Cloete se skieter
Hoewel die bloeding op Len Cloete (59) se brein glo intussen bedaar het, is hy steeds kritiek en in ʼn koma.
Man het glo twee vuurwapens by gastehuis gehad
In die video wat op sosiale media gedeel is, kan gehoor word hoe Cloete herhaaldelik gil “Skiet my, skiet my”.
Polisie skiet man glo ná twis by gastehuis
“Veg my man. Ek kan jou nie verloor nie, nie so nie.”