Die polisiebeamptes het harde klapgeluide aan die agterkant van die vangwa gehoor.
Lees meerAlles vir Saterdag 25 Junie 2022
Boef byt polisieman om boeie te ontduik
Die verdagte was na bewering aggressief toe die polisiebeampte op die toneel aankom en hom wou boei.
Curriebeker: Pumas skryf eie sprokiesverhaal
Nou kan die Pumas met trots plek daarvoor maak nadat hulle Saterdag in Kimberley die Curriebeker-eindstryd teen Griekwas met 26-19 gewen het nadat hulle rustyd met 18-9 voor was.
Kyk, daar is ʼn pikkewyn in my tuin!
Voorheen was Bettysbaai net ʼn naam op die kaart. ʼn Plek waar vriende verloof geraak het, ʼn bordjie langs die pad. Toe ek terugdraai in Clarence-rylaan op pad huis toe, is Bettysbaai ʼn uitsonderlike herinnering in my hart.
Skote in DA-raadslid se huis volg ná dreigemente
Die voorval vind plaas skaars ’n maand sedert een van die DA se raadslede in die Zoeloeland-distrik ’n sluipmoordpoging oorleef het.
Verbod op ‘vals vleisetikettering’ verwelkom
Volgens Saai is die beskrywing van plantgebaseerde alternatiewe vir diereproteïen as “vleisprodukte” misleidend vir verbruikers en is dit ook van belang vir die oorlewing van veeboere dat die integriteit van hul produkte in die markplek beskerm moet word.
Gavin Kilpatrick se ontembare strewe na sukses
Gavin Kilpatrick ly aan die oorerflike degeneratiewe Stargardt se siekte wat sy sig belemmer. Dit keer hom egter nie om Suid-Afrika internasionaal te verteenwoordig in tandem, roei en as driekampatleet nie.
Twee dood, 21 beseer tydens Oslo-skietery
Die motief vir die aanval is nog nie bekend nie, maar owerhede ondersoek die gebeure as ʼn terreuraanval.
Verreikende aborsie-uitspraak in die VSA
Die uitspraak beteken egter nie dat aborsie nou in die VSA onwettig is nie; dit beteken effektiewelik dat elke staat self daaroor moet besluit.
Internasionale oorsig: Wapenregte in VSA bevestig
Twee belangrike verwikkelinge die afgelope week in die VSA het weer die klem op wapenregte en die voortslepende krisis met vuurwapengeweld in dié land laat val.
VSA: Optogte, sluit van klinieke ná aborsie-uitspraak
Teen Vrydagaand het minstens sewe state reeds aborsie verbied, waaronder Alabama, Arkansas, Kentucky, Louisiana, Missouri, Oklahoma en Suid-Dakota.
Letchen kan met ’n medalje huiswaarts keer
Verlede jaar het Letchen du Plessis ’n silwer medalje in haar kategorie by die CrossFit-spele ingeoes. Nou, danksy ’n splinternuwe ortopediese stut (én hope harde werk) mik sy na goud.
Ondersoek sloer weens Len Cloete se spraakgebrek
Volgens Len Cloete se familie sal dit ʼn wonderwerk verg om sy spraak te herwin.
Nuwe voorsitter, ondervoorsitter by NWU-raad
Bert Sorgdrager – wat tot die nuwe voorsitter van die NWU-raad verkies is – is al vir die afgelope vier dekades met die universiteit verbind.
Amerikaanse PGA-reeks: Rory raak die kluts kwyt
Die Noord-Ier Rory McIlroy was Vrydagaand (Suid-Afrikaanse tyd) op die 13de putjie van die tweede ronde die voorloper met 13 houe.
Polisieman wat seun doodskiet, kry borgtog
Die polisieman kan nou die naweek sy seun se begrafnis bywoon.
Hollywood: Splinternuwe koninklike portret; Sandra Bullock neem blaaskans
“Ek is uitgebrand. Ek is so moeg, en ek is nie in staat daartoe om gesonde, slim keuses te maak nie.”
Video: Dis net vet pret by kykNET Buite Ekspo in Sondela
Hier is hope pret vir die hele gesin en daar is beslis iets te vinde vir elke sak en smaak, maar dit is veral die kamp- en natuurliefhebbers en avontuurlustiges wat op hulle gelukkigste hier gaan wees.
Onopgeloste saak spook by Mans se familie
Vier jaar nadat Natasha Mans se liggaam in ʼn veld naby haar huis gevind is, stoei haar familie steeds met talle onbeantwoorde vrae. Want een ding weet hulle vir seker, dit was nié selfdood nie.
Manlike menopouse: Mite of moontlik?
Die feit dat manlike menopouse nie algemeen as ’n mediese term gebruik word nie, beteken nie dat dit nie bestaan nie.