Die jongste verrassing, ʼn familiekuier, het egter vir die meeste trane, opwinding en hartroerende oomblikke gesorg.
Lees meerAlles vir Donderdag 12 Oktober 2023
Proteas weer Aussies se krieketmeesters
Die Proteas het nóg ʼn eendagkrieketwedstryd teen Australië gewen. Dié keer het hulle ʼn Wêreldbeker-ontmoeting met 134 lopies in Lucknow beklink.
N14 naby Krugersdorp gesluit ná gru-botsing
Volgens Van Reenen het paramedici hard gewerk om verskeie pasiënte te stabiliseer wat per ambulanse na nabygeleë hospitale vir verdere behandeling vervoer is.
Die WAT vier T – maar dis nog lank nie tatta nie
Geselstaalwoorde sluit in tabernakel (sitvlak), telegraafpaal (iemand wat baie lank is), tollenaar (belastinginvorderaar), trappers (voete), troon (toilet) en tropsluiter (laatlammetjie).
SAHRA-amptenare ry aan die pen vir bedrog van meer as 53 miljoen
Volgens Zinzi Hani, woordvoerder vir die Valke, is die vyf verdagtes Donderdagoggend in hegtenis geneem en word daarvan verdink dat hulle SAHRA uit meer as R53 miljoen bedrieg het.
Rooiwal-afvalwatersuiweringswerke weer operasioneel
Tydens die herbouproses is die kragtoevoer na die Rooiwal-afvalwatersuiweringswerke tydelik vanaf ʼn opgeknapte, voorheen onderbenutte, kragverbinding vanaf Bon Accord herlei.
Voormalige polisieman vir afpersing, bedrog gevonnis
Hy het voorgestel dat die tandarts ʼn hoër eis as gewoonlik by Polmed indien sodat hy die res van die geld in sy sak kon steek.
Naas is Eldo’s se nuwe rugbybaas
“Hierdie aanstelling beloof om opwindende nuwe geleenthede vir die skool se spelers en spanne te ontsluit, wat die weg baan vir ʼn era van uitnemendheid onder leiding van ʼn ware rugby-ikoon.”
ToekomsVenster: Bid vir hierdie land
Kom ons begin by gebed. Kom ons bid en vra God vir genade.
Taaltoffie: Die vassit met los woorde
Die los en vas skryf van woorde in Afrikaans laat taalgebruikers gereeld kopkrap. Dink byvoorbeeld aan woorde met “gunsteling” en “reuse”.
Plaasmoorde: ‘Stilbly, ontken en niksdoen moet stop!’
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Donderdag ’n memorandum oor die bekamping van plaasmoorde aan pres. Cyril Ramaphosa oorhandig.
Eerste buitelandse besoek dié jaar vir Poetin
Poetin het Rusland selde verlaat sedert Russiese magte Oekraïne vroeg verlede jaar ingeval het.
Swaarkry dié entrepreneur se grootste dryfkrag
“My pa was in die polisie gewees en het as enkelouer die beste vir my en my broer gegee. Hy het ons van jongs af geleer werk.”
Dierekliniekwerkers aangerand, beroof
“Ek is so kwaad. Ons werk so hard vir hierdie gemeenskap om mense op te hef en die lewe van diere beter te maak.”
Saak oor liggaam op bakkie weer uitgestel
Coetzee en Kemp versoek gratis regshulp vanaf die staat, maar dié daag telkens nie op nie.
‘Klein groepie’ sit agter rassespanning – UP
“Hierdie enkelinge het dikwels hul eie politieke agendas wat nie die sentimente van die oorgrote meerderheid van ons studente en personeel weerspieël nie.”
Quinny moker nóg ʼn 100-tal!
Quinton de Kock het sy tweede Wêreldbeker-honderdtal op ʼn streep met ʼn sierlike ses van Pat Cummins se boulwerk bereik.
Bewyse betrek Samwu-hoë by aanval op Tshwane-vullistrok
“Dit is van groot belang dat die inwoners van Tshwane weet wat aangaan en tot watter mate geweldsmisdaad as ʼn onderhandelingstaktiek in hierdie staking gebruik is.”
Jou kind se brein kyk dwarsdeur moeilike somme
Jy mag visuele of ouditiewe voorkeure hê, maar jou brein kan nie agterna onderskei of die inligting visueel of ouditief ingekom het nie.
Is dit Farrell of Ford teen Fidji?
Ondanks George Ford se skepskopheldedade vroeër in die toernooi, meen Engeland se media dat Owen Farrell die binnebaan geniet om die nommertientrui teen Fidji te dra.