ʼn Soektog is begin na ses verhoorafwagtendes wat Woensdag uit die aanhoudingselle van die Athlone-landdroshof in Kaapstad ontsnap het.
Alles vir Donderdag 12 Oktober 2023
Gedagte vir die dag: Vuurwarm
As iemand skaam is vir My of my boodskap, sal Ek, die Seun van die Mens, My vir hom skaam wanneer Ek terugkeer in my heerlikheid, en die heerlikheid van my Vader en die heilige engele” (Lukas 9:26).