Zuma se bybedoelings met die vervolging is klaarblyklik ook met die uitspraak blootgelê.
Alles vir Donderdag 8 Junie 2023
Besluit oor Eskom verseker ‘beter oorsig’
“Die regering se ommeswaai dui op ʼn bewustheid van openbare woede oor pogings om Eskom kwyt te skeld.”
Perde veilig maar beeste, skape nié
Hoewel perde-eienaars nou kan asemhaal nadat entstof teen Afrika-perdesiekte weer beskikbaar gestel is, staar ʼn krisis steeds ander veeboere in die gesig. Suid-Afrika se landbousektor…
Head verloor nie kop op Oval
Australië se Travis Head het ʼn onoorwonne 146 lopies op die eerste dag van die Toetskampioenskap-eindstryd teen Indië op die Oval aangeteken.
Rahima Moosa-hospitaal op herstelpad
Die aanbevelings van die gesondheidsombudsman in ʼn poging om die beroerde situasie by die Rahima Moosa-moeder-en-kind-hospitaal (RMMCH) in Johannesburg te beredder, word nou glo ingestel.
Noorse Ruud rol Deense Rune op Roland-Garros
Wanneer Casper Ruud ʼn tennisbal slaan, lyk dit of die wêreld stilstaan. Allesbehalwe die bal natuurlik – dit pyl teen 135 km/h op sy eindbestemming af.
Resep: Pikante hoender-en-lensiesop
ʼn Heerlike beker sop is nie te versmaai in hierdie winterkoue nie.
Foto’s: New York in onheilspellende rookwaas gehul
Die rook van die Kanadese veldbrande het New York se wolkekrabbers Woensdag in ʼn onheilspellende, gelerige rookwaas gehul.
Indiensnemingsteikens doodeenvoudig onprakties
In ʼn ekonomie midde ʼn oorlewingstryd, moet die regering se fokus waarskynlik daarop wees om groei te bevorder, werk te skep en die verlammende werkloosheidskrisis aan te pak.
Oseane verlede maand warmer as enige ander Mei
Seetemperature op ʼn diepte van ongeveer 10 m was verlede maand ʼn kwart van ʼn graad Celsius hoër as die gemiddelde seetemperature van 1991 tot 2020.
Podlitiek: ANC se raswette pla, Mkhwebane-ondersoek vra vrae
Hierdie week kyk die Podlitiek-span onder andere na die huidige ondersoek na die bevoegdheid van die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane.
Waarskynlik weer Trump teen Biden in 2024
Wie volgende jaar wen, sal bepaal of die VSA sal terugkeer na sy wortels of nog vinniger daarvan sal wegstap.
Johannesburgse debat uitgestel ná burgemeester siek word
Burgemeester Kabelo Gwamanda voel sedert Dinsdagoggend al olik.
Besit en hanteer van vuurwapens: 50 dinge om te weet
“Vuurwapeneienaars moet ingelig wees oor wat hul regte is sodat hulle nie deur oningeligte of kwaadwillige polisiebeamptes geviktimiseer word nie.”
Gedagte vir die dag: Die Woord en gebed
Hou my in die lewe soos U beloof het. (Psalm 119:107)