Podlitiek: ANC se raswette pla, Mkhwebane-ondersoek vra vrae

Saamgestel deur die Podlitiek-span

Hierdie week kyk die Podlitiek-span na die ANC se voorgestelde rasaangedrewe waterwet, asook die huidige ondersoek na die bevoegdheid van die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane.

Hierdie vrae en ander kwessies op Podlitiek.

  • Die Podlitiek-span bestaan uit Paul Maritz, Ernst van Zyl, Reiner Duvenage en Arno Roodt.

Hierdie plasing is deur ’n onafhanklike persoon of onderneming saamgestel. Die menings en standpunte wat in hierdie skrywe uitgespreek word, is nie noodwendig die beleid of standpunt van Maroela Media se redakteurs, direksie of aandeelhouers nie. –Red

Deel van: Meningsvormers, Podsendings

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Uitmykoker ·

Baie dankie vir die interessante gesprek – Suid Afrika benodig nog meer slim koppe op sulke jong skouers soos die.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.