Spring nou om betyds te wees vir die reënseisoen en om enige moontlike voorsieningskrisse wat oor die afgelope tyd die veebedryf geteister het vry te spring.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "veegesondheid"
Pasklaar medisyne vir jou vee
V-Tech kan ook alternatiewe bied wanneer rakmedisyne in die apteke uit voorraad raak, of wanneer ʼn boer verskillende konsentrasies van ʼn bepaalde medisyne soek.
Veldbrande en vee: UP gee raad
Dit is onvermydelik dat brande wêreldwyd meer gereeld sal voorkom en daarom is paraatheid in rampbestuur broodnodig.
MSD stig akademie vir dieregesondheid
Studente word bemagtig om praktisyns in primêre veegesondheidsorg te word.