Talle bekendes, onder wie Steve Hofmeyr en Rolene Strauss, het vanoggend hul spruite vir die heel eerste keer by die “groot skool” afgelaai.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Liza Nel"
Luister: Liza Nel terug op musiektoneel ná lang stilte
“Ek het net besluit ek is nou weer reg vir die ding en lus om ʼn nuwe liedjie te maak. Ricus het my dadelik ondersteun en gevra hoe hy kan help.”