“Ouerskap het ʼn volmaaktheid by my lewe kom byvoeg. Genade en liefde het nuwe definisies gekry – groter en dieper as ooit.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Charlize Berg"
Foto’s: Charlize se skattige bondeltjie
Die sangeres Charlize Berg deel foto’s van haar skattige bondeltjie.
Sangeres se pienk bondeltjie gebore
“Ons was die hele dag daar en alles het baie goed verloop. Mamma en baba is albei baie gesond en sterk. Ons is almal regtig verskriklik bly.”
[Video] Afrikaanse sangeres maak geslag van baba bekend
Die egpaar het dié nuus Woensdag op sosiale media met ʼn prettige video bekend gemaak.
Afrikaanse sangeres deel groot nuus
“Ons is so opgewonde om hierdie wonderlike nuus met almal te deel!”
[WEN] Skreeusnaakse ‘Doringrosie’-pantomime
“Die idee van ʼn pantomime is dat dit vir kinders sowel as grootmense ewe veel genot kan bied en ek glo ons kry dit vir seker reg.”
Pleegkinders beleef ‘sprokiesland’ saam met Doringrosie
“Ons kinders moes soveel keer baklei teen omstandighede net om te oorleef dat hulle eintlik vergeet het hoe om kind te wees.”
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 26 September 2016
Ná drie weke in die nommer 1-posisie maak Joshua na die Reën vandeesweek plek vir Charlize Berg.
[Foto’s] Afrikaanse sangeres gee jawoord
Haar kêrel het bo-op die Bank Towers ʼn piekniek-atmosfeer geskep met blomme, sjampanje, koek en kerse. Die sangeres het vertel sy was baie verras en het sommer dadelik ja gesê.
Luister: Charlize Berg praat oor nuwe album
Charlize Berg, wat voorheen benoem is vir ʼn Ghoema en Sama-toekennings, het onlangs haar jongste album, As jy weet dis liefde, uitgereik. Die enkelsnit op dié album, “Braaf”, en die musiekvideo daarvan maak ook opslae in die musiekbedryf.
[Video] Dis weer 1950 in Charlize Berg se nuwe musiekvideo
Die Sama-benoemde Charlize Berg verras haar gehoor met ’n kleurvolle en unieke musiekvideo vir die enkelsnit “My hart myne”. Dié musiekvideo is by Hartbeespoort in Pretville verfilm.
Allegaartjie 3 – Program 51
Ons plaas weereens die fokus op die wêreld van welsynsorganisasies, ons hoor van beroepsmoontlikhede in die IT-bedryf en kuier saam met Charlize Berg.
Allegaartjie 2 – Program 204
Die storievertellers, Nico Nel en Uys van der Hoven, kuier weer in die ateljee, ons vertel jou alles van ʼn tuisskool ekspo wat binnekort afskop en praat met Charlize Berg.