Die aktrise wil ook appèl aanteken teen die uitspraak.
Lees meerAlles vir Donderdag 2 Junie 2022
Slegte weer dalk oorsaak van vliegongeluk
Lugvaartmaatskappye het kommer uitgespreek oor hoe die nuwe regulasies ingestel gaan word as mens die land se beperkte weervoorspellingsinfrastruktuur in ag neem.
Sassa laat begunstigdes weer in die steek
“Die DA word oorval deur boodskappe en oproepe wat die chaos ontbloot wat in kruidenierswarewinkels ervaar word.”
Man sterf toe lamppaal op hom val
Die voorval het tydens gewelddadige betogings in die Oos-Kaap plaasgevind.
SANParke-hoof afgedank ná aantygings
Hy is onder andere skuldig bevind op aanklag van seksuele teistering, aanranding en die gebruik van skeltaal.
Video: Afrikaners se finansies beroerd – opname
Die finansiële impak die Covid-19-pandemie was só erg dat 57% van Afrikaanssprekende mense finansieel slegter af is as drie jaar gelede. Finansiële verpligtinge het boonop meer geword.
Kinders sterf ná ouma gif op vleis gooi
Die kinders was by die skool toe hul ouma tuis rotgif op vleis gegooi het met die bedoeling om later rotte in die huis uit te roei.
Meisie beseer toe valmskermspringer haar tref
Die fratsongeluk het tydens die Raad vir Militêre Veterane Organisasies se jaarlikse gedenksdiens by die Voortrekkermonument plaasgevind.
ToekomsVenster: Om meer dankie te sê
God het sy Seun gegee. Die swaar is verby.
FAK huldig Christelike sanger
Piet Smit sing sedert 1994 heeltyds en het al 34 albums uitgereik.
Pragfoto’s: Koningin se jubileum skop af met vaandelparade
Prins Charles het reeds van die 96-jarige monarg se pligte begin oorneem en Meghan en Harry het die parade deur die Buckingham-paleis se vensters dopgehou.
Taalgebruik: aankondig, afkondig
Woorde soos “aankondig” en “afkondig” kan soms verwarrend wees omdat hulle baie na mekaar lyk. Dié twee woorde het egter verskillende betekenisse.
Man wat 13 keer verkrag, gevonnis
Een van die slagoffers was ’n 73-jarige vrou, wat in Januarie 2020 dood is.
Voortrekkers se adjunk-hoofleier sterf
“’n Man uit een stuk.”
‘Djokovic verdien nie uitjouery’ – McEnroe
“Sulke goed het my soms aangevuur om beter te speel, maar dit het my eintlik baie meer omgekrap. Novak is ’n ongelooflike speler en mens; hy kan negatiewe dinge in motivering omskakel.”
Vyf sterf toe bus op N1 omslaan
Die bus het ’n sleepwa getrek toe die bestuurder na bewering beheer oor die bus verloor het.
Ramaphosa reageer op Fraser se klag
Luidens die verklaring van die president se kantoor was die president in Addis Abeba ten tyde van die diefstal en het hy ʼn beraad van die Afrika-Unie bygewoon.
Hen beskerm katjies tydens ʼn storm
Soms duik ʼn foto op die internet op wat mens sommer laat lekkerkry.
Ooggetuie verbind Kelly Khumalo dalk met Senzo-moord
Die verdediging se ooggetuie kan glo ook aan die hof sê watter vuurwapen in Senzo Meyiwa se moord gebruik is en aan wie dit voorheen behoort het.
Geen beurtkrag (vir nou)
Sou Eskom later genoop word om beurtkrag in te stel, sal dit heel waarskynlik gedurende die aand se piektyd wees.