“Suid-Afrika se vyf franchise-spanne gaan nou kragte teen spanne meet teen wie hulle nog nooit vantevore gespeel het nie.”
Alles vir Donderdag 2 Junie 2022
Jong kinders sterf op pad skool toe
Een van die oorledenes se pa het vier uur by die hospitaal gewag, net om te hoor sy kind is op die toneel dood verklaar.
Dís hoe ons Honda ken
Honda het pas die jongste derde generasie HR-V in Suid-Afrika bekendgestel. Dié HR-V is ʼn fantastiese tree in die regte rigting.
Podlitiek: SEB-adviesraad vir die president en rassevoorval by privaat skool
In hierdie week se Podlitiek-episode word daar twee groot sake op die nasionale nuus-agenda bespreek, naamlik pres. Cyril Ramaphosa se SEB-adviesraad en die vermeende rassevoorval by ‘n privaat skool in KwaZulu-Natal.
BMW knap sy K 1600-reeks op
As jy dus ernstig daaroor is om baie lang afstande in ’n kort tydjie af te lê, sal jy nie verkeerd kan kies met enige van die K 1600 modelle nie.
Musiekvideo: Velvetblohm verras met rockballade
“Tussen die lyne” is die jongste enkelsnit deur twee van Suid-Afrika se voorste rockers.
Nuuskommentaar: Wapensterftes teenoor wapengeweld in Amerika
Wat presies moes waar in iemand se lewe skeefgeloop het vir hulle om by ʼn laerskool in te stap en onskuldige kinders te begin skiet? In die naskokke van massaskietvoorvalle word dieselfde ou debat egter altyd oopgekrap – wapenbeheer.
Boek: ‘Die Jirre is my Wagter’ – Elias P Nel
Bybeltekste wat oorgeskryf is, kom uit Psalms, Spreuke, Lukas, Johannes, Handelinge, Romeine en Openbaring.
Henna-kleurmiddel verlam dalk troetelkatjie
Volgens die veeartse se prognose kan Randal die kat dalk nooit weer volkome herstel nie.
Lesersbrief: Waar is Suid-Afrika se beleggings in sy eie mense?
Ons mense is ons grootste belegging vir die toekoms van ons land.
Vrouekrieket verdien plek in kollig
“Die spel is ongetwyfeld op die voorgrond en baie mense wil daarin belê. Hopelik is dit ’n tendens wat sal voortduur; vrouekrieket verdien dit.”
Vier dood ná skietery by hospitaal
Die polisie ondersoek ook ʼn bomdreigement wat dalk met die hospitaalskietery in Oklahoma, VSA, verbind kan word.
SA krieketspeler wakker ná aanranding
Die 20-jarige Mondli Khumalo het die afgelope week al drie operasies in Engeland ondergaan.
Dié kleinhandelaar laat jou beursie glimlag
JustMoney het vanjaar weer navorsing oor die pryse van 13 basiese items by drie van die bekendste kleinhandelaars gedoen.
Regsaksie kom oor brandstofprys
Solidariteit sê die tydelike verligting is “onvoldoende, kortsigtig en op lang termyn selfs skadelik”.
Man deur alligator opgevreet
Daar is ’n waarskuwingsbordjie by die meer opgerig wat mense daarop wys om op die uitkyk te wees vir alligators.
Resep: Gevulde groentebondeltjies
Hierdie is dalk net die groenteresep waarvoor jou kleinding nie sy of haar neus optrek nie.
Gruwelreeks beloof om kykers te boei
“Dis ’n baie unieke reeks – jy gaan dit nie elke dag op televisie in Suid-Afrika sien nie.”
Alcaraz: ‘Grand Slam-titel binne my bereik’
“Ek beskik oor die nodige selfvertroue en vermoë om dit te doen.”
Berugte R30-pad finaal gesluit om brug te bou
“Die mees onlangse slagoffer het verlede week haar lewe verloor toe haar motor in die dam gesink het.”