“Hulle het hom tydens die ontmoeting afgepers om hulle R10 000 te gee sodat hulle nie ʼn saak wat voorheen teen hom teruggetrek is, heropen nie.”
Alles vir Donderdag 2 Junie 2022
Ramaphosa verkla ná ‘diefstal op plaas’
Die klagte hou verband met die beweerde diefstal van “meer as $4 miljoen” op Ramaphosa se Phala-Phala-wildplaas in Limpopo.
Polisiebeampte deur motorvenster doodgeskiet
Die beampte, wat aan die spoorwegeenheid verbonde was, is op die toneel dood.
Depp verheug; Heard ‘hartgebroke’ ná uitspraak
“Die jurie het my lewe vir my teruggegee. Die doel was van die begin af om hierdie saak te bring om die waarheid te openbaar, ongeag die uitslag.”
Gedagte vir die dag: Dalk die groot ramp
Ons weet dat God alles ten goede laat saamwerk vir hulle wat Hom liefhet, hulle wat geroep is volgens sy doel vir hulle lewe. (Romeine 8:28)