Die departement wil uitbetalings weens eise vir mediese nalatigheid beperk, deur pasiënte in dieselfde hospitaal te behandel waar nalatigheid aanvanklik plaasgevind het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "nalatigheid"
LUR woedend oor syfers weens ‘mediese nalatigheid’
“Voorvalle van ernstige teëspoed is nié noodwendig mediese nalatigheid nie. Mediese nalatigheid moet bewys word.’
Pa vas ná seun (14) wapen skool toe neem
“Die seun het die wapen uit sy eie aan die juffrou oorhandig.”
“Geen oorwinnaars in Oscar-saak,” sê oom
Arnold Pistorius, Oscar Pistorius se oom, het Vrydag in die hooggeregshof in Pretoria gesê daar is geen oorwinnaars in die uitkoms van sy broerskind se moordverhoor nie.
Regskenners verdeeld oor Oscar Pistorius-uitspraak
Regskenners het Donderdag met gemengde gevoelens reageer op regter Thokozile Masipa se bevinding dat Oscar Pistorius onskuldig is aan die moord op sy vriendin Reeva Steenkamp.
‘Polisienalatigheid kan nasionale veiligheid bedreig’
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ʼn versoek aan die nasionale polisiekommissaris, Riah Phiyega, gerig om te vra vir alle vuurwapenregisters sedert 2009 se amnestietydperk om presies te bepaal hoeveel wapens sedert 2009 tot op datum vernietig is.
Verkeerde been geamputeer
‘n Hospitaal in Brasilië sê ‘n pasiënt is nou altwee sy bene kwyt nadat dokters per ongeluk die verkeerde been geamputeer het.
BBP-bestuurders moet doen wat BBP sê, hoor hof
Joseph Motsamai Semitjie, die lid van die BBP-eenheid van die polisie wat die BMW X5 bestuur het wat Thomas Ferreira in November 2011 op sy motorfiets getref het toe dit oor ‘n rooi verkeerslig gery het, het nie ’n gevorderde bestuurskursus voltooi nie.
Plaasaanvaller glo vry weens polisienalatigheid
AfriForum oorweeg regstappe teen ʼn ondersoekbeampte van die polisie nadat ʼn saak van die rol geskrap en ʼn plaasaanvaller op vrye voet is weens growwe nalatigheid van die polisie.
Babatjie wat in kar gelos is, ontslaan
Die vier maande oue babadogtertjie wat in die Life Springs Parkland-kliniek opgeneem is nadat sy Woensdag vir ure in ʼn voertuig in Springs gelos is, is laat Donderdagmiddag ontslaan.