Amerikaners wat Suid-Afrika besoek of hier woon is Vrydag aangeraai om nie die Pretoriase dieretuin te besoek nie.
Lees meerAlles vir Vrydag 12 September 2014
Vermiste “stout” seun dood aangetref
ʼn 16-jarige seun van Mpumalanga is dood aangetref in ʼn dam naby ʼn verlate myn nadat hy vroeër as vermis aangemeld is.
Vlieënier kritiek ná Witsand-ongeluk
ʼn Vlieënier is in ʼn kritieke toestand nadat sy vliegtuig Vrydag naby Witsand in die Wes-Kaap neergestort het.
Kuruman-matrikulante gederegistreer
Meer as 450 matrikulante van Kuruman in die Noord-Kaap is gederegistreer om vanjaar hul matriekeksamen af te lê.
Drie vas oor Gauteng-rooftogte
Drie mans is Vrydag in Tembisa in Johannesburg in hegtenis geneem in verband met ʼn vlaag winkelsentrumrooftogte in Gauteng.
Poemas op soek na eerste sege
‘n Eerste sege in die Rugbykampioenskap is hoog op die Poemas se agenda en hulle kry Saterdag die kans om dit teen die Wallabies te vermag.
“Geen oorwinnaars in Oscar-saak,” sê oom
Arnold Pistorius, Oscar Pistorius se oom, het Vrydag in die hooggeregshof in Pretoria gesê daar is geen oorwinnaars in die uitkoms van sy broerskind se moordverhoor nie.
Nuwe vrystellings 12 September 2014
Hier is ‘n aantal nuwe vrystellings wat onlangs by die speel- en/of trefferslyste van radiostasies gevoeg is en in aanmerking kom vir Maroela Media se…
Bokke sal moet maak soos Die Lem gesê het
As die Springbokke die All Blacks Saterdag in Wellington op `n nat veld wil klop, sal hulle `n bladsy uit Die Lem se rugbyfilosofie moet gebruik.
Oscar Pistorius hoor eers later oor vonnis
Regter Thokozile Masipa het Oscar Pistorius se vonnisoplegging tot volgende maand uitgestel en sy borgtog verleng.
Woord: halfaampie
Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind waarom ons sê iemand met ‘n groot boepens het ‘n “halfaampie”
“Geen borgtog vir Oscar” – Nel
Volgens staatsaanklaer Gerrie Nel moet Oscar Pistorius, wat Vrydag in die hooggereghof in Pretoria skuldig bevind is aan strafbare manslag, se borgtog nie verleng word nie.
Afrikaans, die sonde van transformasie
Afrikaans het die oorgang na die nuwe bedeling nie net oorleef nie, dit het boonop een van die voortreflikste voorbeeld van transformasie in Suid-Afrika geword sedert die dood van apartheid. Taal van die demokrasie, en taal is die mense wat dit praat.
Woestyn-tyd: Sossusvlei en Solitaire
Klim ‘n paar duine saam met Marianne Styan in Sossusvlei en kom kry ‘n heerlike stukkie appeltert in Solitaire. Lees gerus ook haar handige ritsgids en kyk na die ongelooflike foto’s onderaan die berig!
Oscar Pistorius se vriend vrygespreek
Regter Masipa het Darren Fresco, Oscar Pistorius se vriend, Donderdag in die hooggeregshof in Pretoria vrygespreek op aanklagte wat met die Vuurwapenwet verband hou.
Kaapstad-vrou glo in Nigerië vir ebola getoets
ʼn Vrou wat vermoedelik van Kaapstad afkomstig is, word in Nigerië vir die ebola-virus getoets.
Video: Pa se toespraak aan bruidegom voor hy dogter weggee
Dit is vir enige pa seker een van die moeilikste en mees emosionele dinge om sy dogter voor die kansel aan haar aanstaande weg te gee.
Oscar Pistorius skuldig bevind aan strafbare manslag
Regter Thokozile Masipa het Oscar Pistorius Vrydag in die hooggeregshof in Pretoria skuldig bevind aan strafbare manslag.
Muti-moord: Tiener is R2 miljoen vir prostituut se kop aangebied
WAARSKUWING: Die inhoud van die berig kan sensitiewe lesers ontstel
Kovsie-studente kan glo skade eis ná skorsing
Die twee studente wat vrygespreek is nadat hulle daarvan beskuldig is dat hulle ʼn medestudent op die Bloemfontein-kampus van die Universiteit van die Vrystaat aangerand het, kan volgens ʼn regskenner, skade eis van die universiteit.