Die Prokureursorde van Suid-Afrika (LSSA) het Woensdag sy bekommernis uitgespreek oor dreigemente en persoonlike aanvalle teen regter Thokozile Masipa ná haar uitspraak in die verhoor van Oscar Pistorius.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Thokozile Masipa"
Oscar Pistorius se vriend vrygespreek
Regter Masipa het Darren Fresco, Oscar Pistorius se vriend, Donderdag in die hooggeregshof in Pretoria vrygespreek op aanklagte wat met die Vuurwapenwet verband hou.