Die gesin het op 6 Junie by vriende in Centurion gekuier toe Dan-Roux in die swembad beland en byna verdrink het.
Alles vir die sleutelwoord "Gauteng"
Nóg 130 verdagtes in hof oor onluste
Dié verdagtes is Maandag reeds in hegtenis geneem vir geweld, diefstal en die besit van gesteelde goedere.
N3 weer oop
Organisasies sou met ʼn gewapende konvooi goedere na KwaZulu-Natal vervoer indien dié snelweg nie teen Sondag heropen het nie.
Meer as 90 apteke landwyd geplunder
Pres. Cyril Ramaphosa het intussen aan leiers van politieke partye gesê hy is bekommerd dat betogings ʼn tekort aan basiese benodigdhede tot gevolg kan hê.
Clicks sluit honderde winkels; Makro sluit alle winkels
“Die onderbreking van dienste beteken dat die betrokke Clicks-winkels tydelik nie inentings kan toedien nie of medisyne aan klante kan voorsien nie.”
Tien dood in Soweto-stormloop
Die plundertogte in Gauteng het ook die lewe van ’n metropolisiebeampte geëis.
2 500 slaggate in Jhb herstel
Die Pothole Patrol-projek is amptelik in Mei vanjaar van stapel gestuur en meer as 10 000 gebreke in die pad, waaronder slaggate en slote, is sedertdien herstel.
Vrou brand dood terwyl man, hond ontsnap
Die brand het vroegoggend in die egpaar se enkelbed-buitekamer in Môregloed, Pretoria, uitgebreek.
Watertenkwaens in Tshwane ontplooi ná ontploffing by pompstasie
Die Palmiet-aanjaagpompstasie werk in hierdie stadium net teen 55% van sy gewone daaglikse kapasiteit, nadat drie motors wat gebruik word om die pompe aan te dryf, die naweek ontplof het.
Vier hoës weer in hof vir tenderbedrog
Die vier het in die hof verskyn in verband met ’n kontrak van meer as R1,2 miljard en bewerings dat hulle ook met oorsese vakansies en huisopknappings beloon is.
Wagte lig beseer toe transitowa brand
’n Medikus op pad huis toe het op die toneel afgekom.
Dokter voor hospitaal vir spoed afgetrek
Die pasiënt wat dr. Johannes Smit te hulp probeer snel het, is dood nadat verkeerpolisie Smit buite die hospitaal geboei het.
Gru-ongeluk eis agt op N1
Dit is die soveelste ongeluk wat die afgelope paar weke in dié provinsie aangemeld is.
Rowers teiken glo kleuterskole in Centurion, Pta-Oos
In ʼn onlangse voorval het ouers buite ʼn kleuterskool gewag toe boewe toegeslaan het.
Covid-19: Só maak Gauteng gereed vir vloedgolf infeksies
Naastenby nege uit tien beddens in private hospitale in Gauteng is vol, terwyl staatshospitale in die provinsie sowat 61% van sy kapasiteit bereik het.
Toename in aanvalle op kleinsakeondernemers kwel
“Die werkloosheidsyfer het in die eerste kwartaal van 2021 met 32,6% gestyg en mense gryp na enigiets om finansieel te oorleef, selfs misdaad.”
Een sterf tydens M1-skietery
“Drie persone is in ʼn motor aangetref. Die persoon wat in die bestuurderskant van die motor gesit het, was reeds dood.”
Groot verligting toe Nigel se krag aangaan
“Dit was hemels om weer in warm water te kon stort.”
Verkeersbeampte fnuik waarskynlik transitoroof
Die beampte het patrollie gery toe ’n lid van die publiek hom genader en van ’n rooftog by die winkelsentrum ingelig het.
Drawwer deur familie uitgeken
Die drawwer is Woensdag laatmiddag deur ʼn motor in Solomon Mahlangu-rylaan getref.