ʼn Jeugbeweging het Vrydagoggend plakkate voor die skool in die lug gehou waarop hulle vra dat politiek uit skole gehou word.
Alles vir die sleutelwoord "Gauteng"
Swaar sak vergruis byna konstruksiewerker
’n Sak van ongeveer 150 kg het vanaf ’n konstruksievoertuig op die werker geval.
Man vas wat glo motorhandelaar bedrieg
Die man het glo met vervalste dokumente aansoek gedoen by ʼn Mercedes-Benz-handelaar.
Vrou baklei terug tydens kleinhoewe-aanval
“My ma het in daardie oomblik besluit sy sal moet terugbaklei. Sy het met krag van God die man tot teen die ander muur gestormloop.”
Moord, veediefstal in Gauteng neem toe
Mawela waarsku nou reeds wanneer die volgende kwartaal se misdaadsyfers bekend gemaak word, gaan dit lyk asof misdaad hopeloos buite beheer is.
Foto’s: Taxi ploeg in winkel in
“Volgens berigte het die bestuurder van die minibustaxi beheer oor die voertuig verloor en in die winkel se muur geploeg.”
Ontslag van juffrou wat gr. R-kind klap, verwelkom
ʼn Herrie het op sosiale media uitgebreek nadat ʼn video aan die lig gekom het waarin dié onderwyseres ʼn gr. R-leerder geklap het.
Polisie op snelweg oorrompel, geskiet
Een van die beamptes is op die toneel dood verklaar en die ander een is met ʼn skietwond aan sy been na die hospitaal geneem.
Nog ʼn waarskuwing uitgereik oor ysterpenne op paaie
Die Gautengse verkeerspolisie het ʼn waarskuwing aan motoriste uitgereik oor ysterpenne wat op openbare paaie geplaas word met die doel om die persone te beroof.
Agt sterf weens boendoe-geregtigheid toe polisie nie reageer nie
“Dit is betreurenswaardig dat die polisie ontbied is toe die jongmense nog geleef het, maar dit het die polisie ure gevat om te reageer.”
Soektog ná outistiese seun (5) verdwyn
Die kleuter is op 9 Mei die laaste keer by sy ma se huis gesien.
Drie vas ná mans by Zandspruit brand
Nog twee van die slagoffers het intussen aan hul beserings beswyk.
Juffrou geskors ná sy gr. R-kind klap
Die video wys hoe die leerder huil en neul terwyl die onderwyseres hom verwoed op die kop klap.
Gautengse LUR vir gesondheid het Covid-19
Die LUR was die heel eerste persoon in Gauteng om vroeër vanjaar teen Covid-19 ingeënt te word.
Pta’ners gewaarsku oor spykers in paaie
“Die oortreders, wat gewoonlik gewapen is, beroof dan die bestuurder en passasiers van waardevolle besittings.”
136 keer by Gauteng-polisie ingebreek
Dié polisiestasies het die meeste inbrake aangeteken.
5 lekker daguitstappies vir Gautengers
As jy jou oor ʼn naweek of vakansie by die huis bevind en jou kinders sê al vir die vierde keer “Mamma, ek is verveeld!”, hoef jy nie jou goed te pak en kus toe te ry nie.
Video: Ouers gooi skoolhoof uit, stoel en al
Die groep ouers is gegrief omdat die skoolhoof glo nie in die belang van die skool optree nie.
Polisie dalk nalatig met ondersoek na Kemptonpark-moord
Bewysstukke in die gastehuiskamer is glo eers dae later ingewin.
Agt ‘rowers’ vas ná jaagtog, skietery
Die verdagtes het glo ʼn koeriervoertuig beroof en van die toneel gevlug.