“Ek het geweet ons moet die outjie vang, want anders gaan iemand hom doodmaak óf hy gaan deur ’n motor in die besige straat getrap word.”
Alles vir die sleutelwoord "Gauteng"
Valke-lede vas wat glo geld ná transitorooftog vat
“Daar is beweer dat die verdagtes slegs twee van hierdie sakke vir forensiese toetse ingehandig het.”
Voëlgriep breek uit op Gautengse plaas
Altesaam 300 hoenders het reeds op dié plaas weens die virus gevrek.
Twee dood toe vragmotors op N3 bots
In ’n ander ongeluk naby Potchefstroom is ʼn vrou dood en 18 mense, onder wie kinders, beseer.
Bakleiery by spogskool veroordeel
Die LUR vir onderwys sê gewelddadige gedrag sal nie in skole geduld word nie.
Kind (12) ernstig beseer toe gesinsmotor pad verlaat
Die ma en seun het onder uit die kloof om hulp geskree.
Twee tieners dood tydens skietery in Johannesburg
Twee tienerseuns, vermoedelik 15 en 16 jaar oud, is dood en twee persone beseer tydens ʼn skietery Donderdag in Westbury, wes van Johannesburg.
Vermeende kapers vas na vlaag misdade
Dít volg nadat Gauteng ’n vlaag kapings en rooftogte van koeriervoertuie beleef het.
Rietvlei-natuurreservaat renosterkalf ryker
Die kalf sal eers ’n naam kry nadat die geslag bepaal is.
Gesoekte verdagtes eindelik vas
Die verdagtes is positief verbind met verskeie ernstige en gewelddadige misdade regoor Gauteng waaronder kapings by winkelsentrums
Kyk: Leerders geskors na boelievoorval voor skool
In die video kan gesien word hoe ʼn groep leerders ʼn ander leerder in die pad voor die skool aanval.
Snuffelhond spoor dwelms van R6,5 miljoen op
Die dwelmmiddels was vir Australië bestem.
Studentebetogings duur voort
Studente het Vrydag weer paaie met brandende buitebande en rommel versper.
Groot kommer oor power speurwerk in Gauteng
Slegs ʼn tiende van verdagtes wat met huisrooftogte verbind word, is vasgetrek.
Man dood ná aanranding in kroeg
Die man het by die kroegtoonbank gestaan toe hy van agter af oorval is.
Steinway-pianis ‘oorstelp’ oor skenkings vir stemtoerusting
Binne etlike dae is genoeg geld ingesamel sodat Du Plessis sy gesteelde stemtoerusting kan vervang.
Pretoriase skool gereed, sou betogers terugkom
Betogers eis dat die hoeveelheid Afrikaanse klasse by die skool verminder word om plek te maak vir Engelse leerders.
Meer as 100 Gautengse skole beskadig, besteel
Slegs ses verdagtes is tot dusver vir inbrake by skole aangekeer.
Stapper ernstig beseer op berg
Die vrou het glo op ʼn rots gegly en geval.
Vrou 7 maande in hospitaal weens Covid-19
Elma Jordaan is baie swak en kan nog nie haar hande gebruik of self loop nie.