As Suid-Afrika se watertekorte en wydverspreide droogtes in ag geneem word, is hidrobreking besonder kommerwekkend.
Lees meerAlles vir Sondag 7 Maart 2021
Switsers na stembus oor ‘boerka-verbod’
Indien dit slaag, sal die verbod beteken geen vrou mag haar gesig in die publiek heeltemal bedek nie – of dit nou in ʼn winkel of op die platteland is.
Advokaat moet verdrinking by bouperseel ondersoek
Tony Lawrence Moore (4) en Siyabonga Mabila (7) het in ʼn gruisgat verdrink waar opgraderingswerk aan Solomon Mahlangurylaan gedoen word.
Eendag lank gelede, aan die rand van die Knysnawoud
Elke plek op aarde het mos ’n persoonlikheid van sy eie, gevorm deur die liefdes en die letsels van die verre verlede en die hede, skryf Carina Stander.
Texas spog met sy eie SA kombuis
Met hul besigheid, My South African Kitchen in Waco, Texas, is ‘n Suid-Afrikaanse gesin besig om een happie op ‘n slag brûe te bou tussen kulture en nasies.
Raaisel oor vrou se verbrande liggaam langs grondpad
Die liggaam lê vermoedelik al geruime tyd op die stortingsterrein.
Pas op, kapers hou jou dop
Keer só dat jou eie lewe en dié van jou gesin deur kapers bedreig word.
Vrou 7 maande in hospitaal weens Covid-19
Elma Jordaan is baie swak en kan nog nie haar hande gebruik of self loop nie.
Vrou sterf toe motor by Chapmanspiek afstort
Die twee insittendes was vermoedelik toeriste.
Transnet-hoë in ‘sluipmoordaanval’ geteiken
Die amptenaar het die afgelope paar maande reeds verskeie doodsdreigemente ontvang.
Vou jou hartseer in ’n blokkieskombers toe
Sewe jaar ná die ontydige dood van die 25-jarige Anja Janse van Vuuren, loop ’n omgeeprojek nou soos ’n lang ry kettingsteke deur die land. Nou is daar al ongeveer 3 800 trooskomberse gehekel en uitgestuur.
eNCA-verslaggewer met dood gedreig ná maskerdebakel
“Die mishandeling van joernaliste, veral vroue, is algemeen op sosialemediaplatforms. Ons het die soort misbruik ook al by politieke geleenthede, saamtrekke en betogings gesien waar vrouejoernaliste gestamp, seksueel geteister en aan verbale misbruik onderwerp is.”
Luukse ‘Bloutrein’ nou (effe) meer haalbaar vir SA’ners
Die treindiens is in November hervat – teen beduidend verminderde toerpryse – en deesdae is die meeste passasiers op die luukse trein Suid-Afrikaners.
Internasionale oorsig: Is Merkel en haar party in die moeilikheid?
Lees ʼn opsomming van sommige van die grootste wêreldgebeure hier.
Een sterf in botsing met gesteelde bakkie
Die voertuig het ʼn muur getref en omgeslaan.
Wees op uitkyk vir nagemaakte entstof
“Geen goedgekeurde entstof is in hierdie stadium aanlyn of regstreeks te koop nie.”
Tiener ná brand vas vir moord op vrou
Die slagoffer is die suster van Itumeleng Khune, doelwagter van Bafana Bafana.
Kuiken vir wêreld se oudste wilde voël
Wisdom is niks minder nie as 70 jaar oud en sy keer elke jaar na dieselfde nes terug.
Foto’s: Fiëstas vereer drie legendes
Drie legendes – ’n radioman, regisseur en akteur asook ʼn bekende in die vermaakbedryf en ’n wêreldbekende fotograaf – word vanjaar by die Fiësta-toekennings vir hulle lewensbydrae vereer.
Departement se ywer met afsetting van boere ‘skokkend’
Die DA sê die minister van landbou moet boere beskerm teen afvallige amptenare wat landwyd chaos veroorsaak.