Daar was 12 drieë op die spyskaart, daar was ʼn hele paar hoogtepunte, daar was ʼn paar skitterende bewegings, maar dalk het kersie op die koek steeds ontbreek.
Lees meerAlles vir Saterdag 20 Maart 2021
Karatsev se kraghoue knak vir Harris
Maar die Suid-Afrikaner het ’n uitstekende week agter die blad. Om met Dominic Thiem, Kei Nishikori en Denis Shapovalov in een week af te reken, is glad nie ’n slegte prestasie nie.
Skape teruggekry nog voor eienaar van diefstal weet
Die polisie het die eienaar van die skape opgespoor en sy kon haar kudde positief uitken.
Internasionale oorsig: Politieke sentrum verskuif nog verder na links in Duitsland
Regoor Duitsland vind daar vanjaar verkiesings plaas.
Geen oorsese toeskouers by Spele toegelaat
Organiseerders het aanvanklik beplan om 630 000 kaartjies vir die Olimpiese Spele en Paralimpiese Spele aan oorsese toeskouers te verkoop.
Konstabel in Wes-Kaap doodgeskiet
Speurders van die Valke ondersoek tans die moord.
Motorwrak in suikerrietplantasie aangetref
Een persoon is in die ongeluk dood.
Gesoekte verdagtes eindelik vas
Die verdagtes is positief verbind met verskeie ernstige en gewelddadige misdade regoor Gauteng waaronder kapings by winkelsentrums
Foto’s: Vulkaan stoot lawa uit in Ysland
Dit nadat die vulkaniese stelsel meer as 900 jaar sluimerend was.
Die twee kante van essensiële olies
Essensiële olies is ʼn bekende produk in die handelsmark – of dit nou ʼn geleentheid is om geld te verdien, gebruik word om jou huis lekker te laat ruik, of ʼn poging is om ʼn siekte in die kiem te smoor.
Premier toets positief vir Covid-19 kort ná inenting
Pakistan se eerste minister is Donderdag teen Covid-19 ingeënt.
Meghan Cremer-saak wéér uitgestel
Die verhoor moes reeds vroeër vandeesmaand begin het.
Video: Ambulanse met petrolbom bestook
Beeldmateriaal van die voorval toon hoe ’n petrolbom oor die heining na die ambulanse geslinger word.
Eerste konsep van US-taalbeleid bekend
Die konseptaalbeleid word reeds gekap rakende die benadering tot Afrikaans.
Wag jy vir die jawoord? Dís dalk hoekom
Statistieke Suid-Afrika het pas sy jongste inligting oor huwelike en egskeidings bekend gemaak.
Bulle weet maar net hoe om te wen
Stormers-harte breek toe hulle die bal – net soos ’n moontlike oorwinning – deur hul vingers laat glip het.
Huldeblyk aan dr. Ferdi Hartzenberg (1936-2021)
As jy dr. Ferdi Hartzenberg persoonlik ontmoet het, sal jy verstaan waarom hy so geliefd onder sy mense was. Baie nederig, plat op die aarde, maar ’n Christen met ’n groot Afrikanerhart, skryf dr. Pieter Mulder.
Krisis by universiteite: Belofte maak (studie-)skuld
“Gratis hoër onderwys bestaan nie. Iemand betaal altyd.”
Duitsland waarsku oor ‘eksponensiële’ toename in infeksies
“Dit is heel moontlik dat ons met Paasfees ʼn soortgelyke situasie sal hê as dié wat ons met Kersfees gehad het.”
Veiligheidswag met brandwonde dood aangetref by busstasie
’n Ander veiligheidswag was verbaas dat die busstasie so stil is en het na sy kollega in die toilet gaan soek.