Bestuurskole in Gauteng is ontevrede oor die vertraging wat die aanlyn stelsel skep wanneer voornemende bestuurders aansoek doen om getoets te word.
Alles vir die sleutelwoord "Gauteng"
Donasies stroom in vir Steinway-pianis se stemtoerusting
ʼn Vriendin van Du Plessis het ʼn veldtog begin om geld in te samel om sy duursame gesteelde stemtoerusting te vervang.
Steinway-pianis se motor, stemtoerusting gesteel
“Ek kan my motor, bril en skootrekenaar in ’n japtrap vervang, maar dié toerusting kan jy nie sommer oornag aanskaf nie.”
Talle rowers vas toe polisie kaping fnuik
Een van die verdagtes het ʼn baba gegryp om as skild te gebruik terwyl hy probeer ontsnap het.
Wat de faffie? Dak toe met Klofie-hoof oor uitslae
Die Hoërskool Waterkloof in Pretoria se matriekgroep het gesamentlik sowat 1 046 onderskeidings behaal en is as die topskool in Gauteng aangewys.
Transitorowers, kapers floreer in Gauteng
“Hierdie statistieke is kommerwekkend en dui daarop dat Gauteng nie voldoende polisiëring toepas nie.”
Kerkgangers val metropolisie aan
Die beamptes was genoop om rubberkoeëls te gebruik om die kerkgangers uiteen te jaag.
Twee seuns verdrink op bouperseel
Die departement van vervoer sal nou ʼn ondersoek doen om te bepaal of iemand nalatig was.
Swaelreuk oor Gauteng: Nog bronne ondersoek
Afgevaardigdes het verlede maand Sasol se aanleg in Secunda besoek om sy bedrywighede na te gaan aangesien dit vermoed is dat dit moontlik die bron van die swaelstank in dele van Gauteng en Mpumalanga was.
Foto’s: Haelstorm veroorsaak skade in Oos-Rand
Foto’s en video’s stroom in op sosiale media oor hael en vloede in Gauteng.
Lesufi ‘misken’ Afrikaanse skole se prestasie
Die Gautengse LUR vir onderwys sprak gʼn sprook oor Afrikaanse skole wat die meeste onderskeidings in die provinsie ingepalm het nie.
Polisie slaan toe op kapingsindikaat
Die sindikaat word al langer as tien jaar met verskeie kapings verbind.
Polisieman wat vriendin vermoor swaar gestraf
Die vriendin het altesaam 39 steekwonde opgedoen.
Ondersoek na swaelreuk begin
Daar word vermoed dat ʼn kombinasie van verhoogde vlakke van swaeldioksied en waterstofsulfied moontlik die reuk veroorsaak.
Vrou ernstig beseer in N1-ongeluk
Sewe mense is dood en talle beseer in verskeie ongelukke Woensdagoggend.
Swaelreuk oor Pretoria dalk Eloise se skuld
Pretoria se inwoners krap kop oor die onaangename reuk wat sedert Maandag in die lug hang.
Seun probeer sin maak van bejaardes se moorde
Die enigste item wat na die brand behoue gebly het, is die Bybel wat tussen die bejaardes se liggame gevind is.
DA besorg oor gevaarlike bende in Mamelodi
“Die Boko Haram-bende loop rond met vuurwapens, plunder winkels en beroof inwoners. Hulle raak ook al hoe meer betrokke by die kaping van kontrakte vir gemeenskapsprojekte.”
Man kritiek ná trok omslaan
Die man was binne die kajuit van die vragmotor vasgekeer.
Vaaldam meer as 100% vol
Die weerdiens voorspel dat reën vir die meeste gedeeltes van die land vir eers verby is.