Die man het glo beleggers verseker dat hulle ʼn maandelikse profyt van 80% van hul belegging sal ontvang.
Lees meerAlles vir Vrydag 12 Februarie 2021
Rooi ligte flits oor Zuma en polisie
Die land hou asem op oor die moontlikhede van botsing en selfs geweld eersdaags by Nkandla.
19-jarige vas oor polisieman se moord
ʼn 19-jarige verdagte is in aanhouding ná hy Donderdag deur die eenheid vir prioriteitsmisdaadondersoeke (die Valke) in hegtenis geneem is.
Video: Dié is perdekrag!
Ons splinternuwe motorprogram, Perdekrag, het pas afgeskop!
Lewenslank vir ‘obsessiewe buurman’
Die jong vrou het gesê sy stel nie belang nie ná die man sy liefde aan haar verklaar het.
12-jarige se ritueelmoord ondersoek
“Die motief agter die voorval hou vermoedelik verband met ʼn ritueel.”
ToekomsVenster: Om volkome vry wees
Ek wíl so lewe omdat die oortuiging binne in my leef.
Man van Durban het glo Kaapstad-bendes bewapen
Die vuurwapenhandelaar is Vrydag in hegtenis geneem op aanklag dat hy vuurwapens aan bendes in Kaapstad verskaf het.
Video: Nóg sluise van Vaaldam oopgemaak
Verdere reën word boonop binne die volgende week verwag.
Sommige by Denel kry wéér nie salaris
Sommige werkers het agt maande gelede hul volle salarisse verdien.
Seun probeer sin maak van bejaardes se moorde
Die enigste item wat na die brand behoue gebly het, is die Bybel wat tussen die bejaardes se liggame gevind is.
Spele-baas bedank ná seksistiese opmerking
“Dit is die belangrikste dat die Olimpiese Spele vanaf Julie moet plaasvind. My teenwoordigheid moet nie in die pad van daardie droom staan nie.”
Vrystaatse leeuboer vas ná ‘plaasaanval’
Verdere ondersoek het daarop gedui dat die gebeure nie heeltemal uitgespeel het soos wat die boer aan die polisie gesê het nie.
Foto’s: Hier is Qiniso se 15 manne
Die eerste seisoen van ‘The Bachelorette SA’, met Qiniso van Damme in die hoofrol, het Donderdagaand afgeskop.
Eskom wil ontslae raak van peperduur, halfgeboude huise
Besteding was uiteindelik sowat vyf keer meer as waarvoor aanvanklik begroot is, en steeds is die behuisingsprojek nie afgehandel nie.
Wysigings aan skole se magte, taalbeleid ‘kommerwekkend’
Die voorgestelde beleid kon maar net sowel uitdruklik verklaar het dat Afrikaanse skole kinders wat nie Afrikaans magtig is nie, moet aanvaar.
Nuuskommentaar: Verander die politieke stelsel
Mense moet vir hulself kan besluit en kan ook beter besluite oor hul eie lewens neem as wat die regering kan.
Landbousektor: Staatsrede baan weg vir mislukking
“Suid-Afrika is soos ʼn kommersiële plaas, dit kan nie sukses behaal met beleide wat tot bankrotskap sal lei nie.”
Wêreldwye erkenning vir innoveerder wat haaie red
Die plaaslike maatskappy, wat haaie en mense wil beskerm het, nou toegang tot ‘n wêreldwye netwerk om die impak van sy tegnologie te verhoog.
Non (117) vier verjaarsdag met glasie wyn, gebed
Europa se oudste persoon, die Franse non, suster André, het Donderdag haar 117de verjaarsdag gevier ná sy al twee wêreldoorloë en verlede maand Covid-19 oorleef het