Die laaste seisoen van die reeks, wat geskoei is op die lewe van die Britse koninklike familie, sal in die laat 1990’s tot die vroeë 2000’s afspeel.
Lees meerAlles vir Saterdag 3 September 2022
Nasa se lansering van vuurpyl weer uitgestel
Ingenieurs het Saterdag ʼn brandstoflek ontdek.
Goed gedaan, Max Verstappen!
Die vlieënde Nederlander was 0,021 sekondes vinniger as Ferrari se Charles Leclerc in die kwalifiserende rondes.
Wêreldbekersewes: Blitsbokke skuld Powelll ʼn groot geskenk
Neil Powell aanvaar ná die Wêreldbeker-toernooi die pos as direkteur van rugby by die Sharks.
Man, kind (11) in Lavender Hill doodgeskiet
Nog een persoon is in die skietery gewond.
Taverne-eienaar se vrou nou ook aangekla
Vuyokazi Ndevu is die geregistreerde lisensiehouer van die Enyobeni-taverne waar ’n treurspel hom in Julie afgespeel het.
Luukse wegbreek ook werkskepping en ontwikkeling
Mdluli Safari Lodge in die suidelike Krugerwildtuin, is nie net ʼn luukse wegbreek nie, maar ook die visie om te sien dat die Mdluli-gemeenskap baat vind deur werk, onderwys en gemeenskaplike ontwikkeling skryf Maryke Roberts.
200 SA’ners is plesierig in Kanada
Wat begin het as ’n paar Suid-Afrikaners wat om ’n potjie in Kanada kuier, is nou ’n reusesaamtrek van honderde Suid-Afrikaners in Ontario.
Bring die Bokke!
Die Springbokke het vandag nie net vir hul swak vertoning in Adelaide vergoed nie, maar kon ook vir die eerste keer sedert 2013 die Wallabies weg van die huis klop.
Twee Kaapse polisiebeamptes geskiet
Die Stad Kaapstad het nou ’n beloning van R10 000 uitgeloof vir inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming en suksesvolle vervolging van diegene betrokke by aanvalle op Kaapse polisiebeamptes.
Zimbabwiërs in SA se permitte verleng
Zimbabwiese burgers wat in Suid-Afrika woon en werk het nou verdere geleentheid om vir visums en/of vrystelling aansoek te doen.
Saftas 2022: En die wenners is…
Verskeie Afrikaanse programme pronk nou met ’n Safta-beeldjie.
Rugbykampioenskap: All Blacks vermorsel Pumas
Dit was Saterdag in Hamilton weer Nieu-Seeland van ouds.
Hollywood: Netflix in die sop oor reeks; Britney wys Oprah-aanbod van die hand
“My doelwit is om my familie en my dorpie te dien. Dankie God.”
Serena verloor, hulde stroom in
“Ek is trots op jou, my vriendin, en ek kan nie wag om te sien hoe jy voortgaan om lewens met jou talente te verander nie,” het Michelle Obama getwiet.
Leë bokse gemerk ‘geklassifiseerd’ by Mar-a-Lago gevind
“Mense sê die klopjag was ongekend. Wel, dit is ook ongekend vir ʼn president om al hierdie geklassifiseerde inligting te neem en dit in ‘n buiteklub te bêre.”
Daling in kookoliepryse verwag
Kookolieverbruikers kan binnekort ʼn effense sug van verligting slaak wanneer die pryse van sonneblom- en kanola-olie in supermarkte na verwagting met ʼn beduidende persentasie sal daal.
Jane Fonda deel kankernuus
Die 84-jarige Oscar-bekroonde aktrise glo egter sy is een van die min gelukkiges.
Diamantliga-atletiek: Duplantis kry slae
Die teleurstelling en pyn op die gesig van Armand Duplantis, die wêreld-, Olimpiese en Europese paalspringkampioen van Swede, het Vrydagaand in Bussel die ware storie vertel.
Voormalige munisipale amptenare strafregtelik aangekla
Verskeie amptenare van die Dipaleseng- plaaslike munisipaliteit het glo by die onreëlmatige betaling van R53,8 miljoen aan sewe maatskappye gebaat.